Friday 8 June 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 9 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 7:30-33)
30. "En toe veertig jaar verby was, het 'n Engel van die Here aan hom verskyn in die woestyn van die berg Sinai, in die vuurvlam van 'n doringbos. 
31. "En Moses het dit gesien en hom oor die gesig verwonder; en toe hy daarheen gaan om dit te beskou, het die stem van die Here tot hom gekom:
32. "'Ek is die God van jou vaders, die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob.' En Moses het begin bewe en nie gewaag om dit te bekyk nie. 
33. "Toe sê die Here vir hom: 'Trek die skoene van jou voete af, want die plek waarop jy staan is heilige grond.'"

Saturday 9 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 7:30-33)
30. "And when forty years had gone by, there appeared to him in the wilderness (desert) of Mount Sinai an angel, in the flames of a burning bramble bush. 
31. "When Moses saw it, he was astonished and marveled at the sight; but when he went close to investigate, there came to him the voice of the Lord, saying:
32. "'I Am the God of your forefathers, the God of Abraham and of Isaac and of Jacob.' And Moses trembled and was so terrified that he did not venture to look.  
33. "Then the Lord said to him: 'Remove the sandals from your feet, for the place where you are holy ground and worthy of veneration.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Many thanks to Rosan Marais for this amazing illustration depicting a great truth. 

No comments:

Post a Comment