Saturday 30 April 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag /Friday 6 Mei / May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Filippense / Philippeans 2:9,10,11)

9. Daarom het God Hom ook uitermate verhoog, en Hom 'n Naam gegee wat bo elke naam is, 
10. Sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel, en die wat op die aarde, en die wat onder die aarde is,
11. En elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is, tot heerlikheid van God die Vader.  

9. As a result, God exalted Him and gave Him the Name that is above every name, 
10. That at the Name of Jesus every knee will bow, in heaven and on earth and under the earth.  
11. And every tongue (frankly and openly) confess and acknowledge that Jesus Christ is Lord, to the glory of God the Father. 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag / Tuesday 17 Mei / May 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Openbaringe / Revelations 1:7)

Kyk, Hy kom op die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja! Amen. 

Look, He is returning with the clouds, and every eye will see Him, even those who pierced Him, and all the tribes of the earth will mourn because of Him. This will certainly come to pass! Amen. 

    

'N PÊREL VIR ELKE DAG / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag / Saturday 7 Mei / May 2016. 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Johannes /John 16:23,24)

23. "En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in My Naam, sal Hy julle gee. 
24. "Tot nou toe het julle niks in My Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees." 

23. "At that time you will ask Me nothing. I tell you the solemn truth: Whatever you ask the Father in My Name, He will give you. 
24. "Until now you have not asked for 
anything in My Name. Ask and you will receive it, so that your joy may be complete."


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag / Thursday 12 Mei / May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(1 Johannes / 1 John 3:21,22)

21. Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, het ons vrymoedigheid teenoor God;
22. En wat ons ookal bid, ontvang ons van Hom, omdat ons Sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig is voor Hom. 

21. Dear friends, if our conscience does not condemn us, we have confidence in the presence of God,
22. And whatever we ask we receive from Him, because we keep His commandments and do the things that are pleasing to Him. 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag / Sunday 15 Mei / May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Judas / Jude 1:25)

Aan die alleenwyse God ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou en tot in  alle ewigheid! Amen. 

To the only God and Saviour through Jesus Christ our Lord, be glory, majesty, power and authority before all time, now, and for all eternity. Amen. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag / Thursday 5 Mei / May 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(2 Timotius / Timothy 2:1)

Jy dan my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is. 

So you, my son, be strong (strengthened inwardly) in the grace (spiritusal blessing) that is (to be found only) in Christ Jesus. 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY

Woensdag /Wednesday 4 Mei / May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Johannes / John14:6)

En Jesus antwoord; "Ek is die weg en die wasrheid en die lewe, niemand kom na die Vader behalwe deur My nie."

Jesus replied: "I Am the way and the truth and the life, no one comes to the Father except through Me."


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /

Sondag / Sunday 8 Mei /  May 2016.


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Johannes / John 14:3,4)

3. "En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem. 
4. "En waar Ek heengaan, weet julle en die weg ken julle."

3. "And if I go and make ready a place for you, I will come again and take you to be with Me, so that where I Am, you may be too. 
4. "And you know the way where I Am going."


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag / Monday 16 Mei / May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Johannes / John 12:46)

"Ek het as 'n lig in die wêreld gekom, sodat elkeen wat in My glo nie in die duisternis sou bly nie."

"I have come as a light into the world, so that everyone who believes in Me, should not remain in darkness."


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag / Saturday 14 Mei / May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Johannes / John 12:36a)

"So lank as julle die lig het, glo in die lig, sodat julle kinders van die lig kan word." 

"While you have the light, believe in the light, so that you may become sons of light."

 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag / Friday 20 Mei / May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Openbaring / Revelation 1:17,18)

17. En toe ek Hom sien, val ek soos 'n dooie aan Sy voete; en Hy het Sy regterhand op my gelê en vir my gesê: "Moenie vrees nie; Ek is die Eerste en die Laaste -
18. "En die Lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood."

17. When I saw Him, I fell down at His feet as though I were dead, but He placed His right hand on me and said: "Do not be afraid! I Am the first and the last -
18. "And the One Who lives! I was dead, but look, now I Am alive - forever and ever - and I hold the keys of death and of Hades! (The place of the dead.)



'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag / Friday 13 Mei / May 2016
'N PÊREL VIR ELKE DAG /
A PEARL FOR EACH DAY:

(Johannes / John 12:32,33)

32. "En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal dit almal na My toe trek."
33. (En dit het Hy gesê om aan te dui hoedanige dood Hy sou sterwe.)

32. "And I, when I Am lifted up from the earth, will draw all people to Myself."
33. (Now He said this, to indicate clearly what kind of death He was going to die.) 


Tuesday 19 April 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag  / Tuesday 26 April 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Matthéüs / Matthew 13:49)

So sal dit wees in die voleinding van die wêreld; die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei. 

So it will be at the close and consummation of the age. The angels will go forth and separate the wicked from the righteous (those who are upright and in right standing with God.)



'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag / Wednesday 27 April 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY.

(Jesaja / Isaiah 62:6)
O Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit, wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. O julle wat die Here herinner aan Sy beloftes - moenie rus nie!

I have set watchmen upon your walls, O Jerusalem, who will never hold their peace day or night; you who (are His servants and by your prayers) put the Lord in remembrance (of His promises), keep not silent. 
 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag / Thursday 28 April 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(11 Korintiërs / 11 Corinthians 3:18)

En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons in gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is. 

And all of us, as with unveiled face, (because we) continued to behold (in the Word of God) as in a mirror the glory of the Lord, are constantly being transfigured into His very own image, in ever increasing splendour and from one degree of glory to another; (for it comes) from the Lord, (Who is) the Spirit.   



'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag / Sunday 1 Mei /May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(11 Timótheüs / 11 Timothy 1:14)

Bewaar jou goeie pand deur die Heilige Gees wat in ons woon. 

Guard and keep (with the greatest care) the precious and excellently adapted (Truth) which has been entrusted (to you), by the (help of the) Holy Spirit Who makes His home in us. 



 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 2 Mei / Monday 2 May 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Johannes / John 10:10)

"Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom dat hulle lewe in oorvloed kan hê."

"The thief comes only in order to steal and kill and destroy. I come that they may have and enjoy life, and have it in abundance (to the full, till it overflows)."


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag / Friday 29  April 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Markus / Mark 13:26,27)

26. En dan sal hulle die Seun van die mens op die wolke sien kom met groot krag en heerlikheid. 
27. En dan sal Hy Sy engele uitstuur, en Hy sal Sy uitverkorenes uit die vier windstreke versamel, van die einde van die aarde af tot by die einde van die hemel. 

26. And then they will see the Son of Man comkng in vlouds with great (kingly) power and glory (majesty and splendour). 
27. And then He will send out the angels and will gather together His elect (those He Has picked out for Himself) from the four winds, from the farthest bounds of the earth, to the farthest bounds of heaven. 



'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag / Tuesday 10 Mei / May 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Johannes / John 10:11,14,15,17)

11. "Ek is die Goeie Herder. Die goeie Herder lê Sy lewe af vir die skape. 
14. "Ek is die Goeiew Herder, en ek ken My eie en word deur My eie geken.
15. "Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader, en Ek lê My lewe af vir die skape. 
17. "Daarom het die Vader My lief, omdat Ek My lewe aflê om dit weer op te neem."

11. "I Am the Good Shepherd. The Good Shepherd lays down His life for the sheep.
14. "I Am the Good Shepherd. I know My own, and My own know Me -
15. "Just as the Father knows Me, and I know the Father - and I lay My life down for the sheep.  
17. "This is why the Father loves Me - because I lay down My life, so that I may take it back again."




'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag / Wednesday 11 Mei / May  2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Johannes / John 11:25)

En Jesus sê vir haar: "Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe."

Jesus said to her: "I Am the resurrection and the life. The one who believes in Me, will live even if he dies." 



'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag /Saturday 30 April 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 

(Johannes / John 7:37b,38)

37b. "As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!
38. "Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: 'Strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.'"

37b. "If any man is thirsty, let him come to Me and drink!  
38. "He who believes in Me (who cleaves to and trusts in, and relied on Me) as the Scripture has said: 'From his innermost being shall flow (continuously) springs of living water.'"



Saturday 16 April 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag / Tuesday 19 April 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Jesaja / Isaiah 54:13)

En al jou kinders sal deur die Here geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees. 

All your children shall be taught by the Lord, and great shall be the peace of your children. 




'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag / Monday 18 April 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Jeremia / Jeremiah 29:11)
"Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester," spreek die Here, "Gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee." 

"For I know the thoughts I think toward you," says the Lord. "Thoughts of peace and not of evil, to give you a future and a hope."



'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag / Saturday 23 April 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Jesaja / Isaiah 53:5)

Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring was op Hom, en deur Sy wonde het daar vir ons genesing gekom. 

But He was wounded for our transgressions, He was bruised for our gilt and iniquities; the chastisement (needful to obtain) peace and well-being for us, was upon Him, and with the stripes (that wounded) Him, we are healed and made whole. 



'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag / Friday 22 April 2016.

'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Klaagliedere / Lamentations 3:22,23)
22. Get. Dit is deur die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want Sy barmhartigheid het geen einde nie;
23. Hulle is elke môre nuut; U trou is groot. 

22. It is because of the Lord's loving-kindness that we are not consumed, because His tender compassions fail not. 
23. They are new every morning; great and abundant is Your stability and faithfulness. 



'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag / Sunday 17  April 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG.   /
A PEARL FOR EACH DAY. 
(Matthéüs / Matthew 6:6)
"Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit die deur en bid tot jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde."

"But when you pray, go into your most private room, and closing the door, pray to your Father Who is in secret; and your Father Who sees in secret, will reward you in the open."