PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 7:38-41)
38. "Dit was hy wat in die vergadering in die woestyn was saam met die Engel wat met hom op die berg Sinai gespreek het, en saam met ons vaders; hy het die lewende woorde ontvang om aan ons te gee.
39. "Na hom wou ons vaders nie luister nie, maar hulle het hom verstoot en met hulle harte na Egipte teruggekeer,
40. "toe hulle vir Aäron gesê het: 'Maak vir ons gode wat voor ons uit sal trek; want hierdie Moses wat ons uit Egipteland uitgelei het, ons weet nie wat van hom geword het nie.'
41. "En hulle het in daardie dae 'n kalf gemaak, en aan die afgodsbeeld 'n offer gebring en hulle in die werke van hulle hande verbly."
Monday 11 June 2018.
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 7:38-41)
38. "This is he who in the assembly in the wilderness was the go-between for the Angel who spoke to him on Mount Sinai and our forefathers, and received living oracles (words that still live) to be handed down to us.
39. "And yet, our forefathers determined not to be subject to him (refusing to listen to or obey him); but thrusting him aside they rejected him, and in their hearts yearned for, and turned back to Egypt,
40. "and they said to Aaron: 'Make us gods who shall be our leaders and go before us; as for this Moses who led us forth from the land of Egypt - we have no knowledge of what has happened to him.'
41. "And they (even) made a calf in those days, and offered sacrifice to the idol, and made merry and exulted in the work of their (own) hands."
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)
Many thanks to Rosan Marais for reminding us about circumstances in real life. Bless you Rosan!
No comments:
Post a Comment