Saturday 28 May 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 2 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Prediker 5:11)
Soet is die slaap van die arbeider, of hy min en of hy baie eet; maar die oorversadiging van die ryke laat hom nie toe om te slaap nie. 
                  ~~~~~~~~~~~~

Thursday 2 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
Ecclesiastes 5:12)
The sleep of the labourer is pleasant - whether he eats little or much - but the wealth of the rich will not allow him to sleep. 

 

Friday 27 May 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 3 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Spreuke 28:1)
Die goddelose vlug sonder dat daar 'n vervolger is, maar die regverdiges voel hulle veilig soos 'n jong leeu. 
 
                 *+*+*+*+*+*+*+*

Friday 3 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Proverbs 28:1)
The wicked person flees when there is no one pursuing, but the righteous person is as confident as a lion. 



'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 31 Mei 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Spreuke 27:1)
Beroem jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie. 

                   ##############

Tuesday 31 May 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Proverbs 27:1)
Do not boast about tomorrow; for you do not know what a day may bring forth.  

  Photo kindly presented by André       
  Heigan. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 1 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Spreuke 5:3)
As jy 'n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe. 
                  ~~~~~~~~~~~~~
Wednesday 1 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Ecclesiastes 5:4)
When you make a vow to God, do not delay in paying it. For God takes no pleasure in fools: Pay what you vow!




'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 30 Mei 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Spreuke 31:30)
Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; 'n vrou wat die Here vrees, sy moet geprys word. 
                  ~~~~~~~~~~~~
Monday 30 May 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Proverbs 31:30)
Charm is deceitful and beauty is fleeting, but a woman who fears the Lord will be praised. 



Thursday 26 May 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 29 Mei 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Jesaja 45:2,3)
2. "Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels stukkend slaan. 
3. "En Ek sal jou die skatte gee wat in die donkerheid is en die verborge rykdomme, sodat jy kan weet dat Ek die Here is wat jou by jou naam roep, die God van Israel."

              ~~~~~~~~~~~~~~~~

Sunday 29 May 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Isaiah 45:2,3)
2. "I will go before you and make the crooked places straight; I will break in pieces the gates of bronze and cut the bars of iron. 
3. "I will give you the treasures of darkness and hidden riches of secret places, that you may know that I, the Lord, Who call you by your name, Am the God of Israel."


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 28 Mei 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 99:9)
Verhef die Here onse God, en buig julle neer voor Sy heilige berg. Want heilig is die Here onse God. 
                  ~~~~~~~~~~~~~~
Saterday 28 May 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 99:9)
Exalt the Lord our God, and worship at His holy hill, for the Lord our God is holy. 

Tuesday 24 May 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG:        
Vrydag 27 Mei 2016. 

(Genesis 39:2,3,4a)

2. En die Here was met Josef, sodat hy 'n voorspoedige man was; en hy het in die huis van sy heer, die Egiptenaar gebly. 
3. En toe sy heer sien dat die Here met hom was, en dat die Here alles wat hy doen voorspoedig maak, 
4a. Het Josef guns in sy oë gevind, en hom gedien; ....

Friday 27 May 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Genesis 39:2,3,4a)
2. The Lord was with Joseph. He was successful and lived in the household of his Egyptian master. 
3. His master observed that the Lord was with him, and that the Lord made everything he was doing successful. 
4a. So Joseph found favour in his sight and became his personal attendant; ...,



'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG:   
Donderdag 26 Mei 2016. 

(Spreuke 18:10)
Die Naam van die Here is 'n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut. 

Thursday 26 May 2016. 
(Proverbs 18:10)
The Name of the Lord is like a strong tower; the righteous person runs to it and is set safely on high. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG:  
Woensdag 25 Mei 2016. 

(Psalm 27:11,13)
11. Here, leer my U weg en lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande. 
13. O, as ek nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie! ....
               %%%%%%%%%

A PEARL FOR EACH DAY:
Wednesday 25 May 2016. 
(Psalm 27:11,13)
11. Teach me Your way, O Lord, and lead me in a plain and even path because of my enemies (those who lie in wait for me). 
13. (What, what would have become of me) had I not believed, that I would see the Lord's goodness in the land of the living! ....


Monday 23 May 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG:      /
A PEARL FOR EACH DAY:

Dinsdag / Tuesday 24 Mei / May 2016. 
(Psalm 145:14)
Samek. Die Here ondersteun almal wat val, en Hy rig almal op wat neergeboë is. 

The Lord upholds all those (of His own) who are falling, and raises up all those who are bowed down. 

Sunday 22 May 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

Maandag / Monday 23 Mei / May 2016.

(Galasiërs / Galatians 5:22,23)

22. Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. 
23. Teen sulke dinge is die wet nie. 

22. But the fruit of the Spirit is love, joy, peace, patience, kindness, goodness, faithfulness, 
23. Gentleness, and self-control. Against such things there is no law. 




Wednesday 11 May 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG:   /
A PEARL FOR EACH DAY. 

Saterdag / Saturday 21 Mei / May 2016. 

(2 Korinthiërs / 2 Corinthians 10:4,5)

4. Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp,
5. Terwyl ons planne verbreek, en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus. 

4. For the weapons of our warfare are not physical (weapons of flesh and blood) but are made powerful and mighty before God, for the overthrow and destruction of  strongholds. (Of the evil one).
5. (Inasmuch as we) refute arguments and theories and reasonings, and every proud and lofty and arrogant obstacle that is raised up against the (true) knowledge of God, and we take every thought captive into the obedience of Christ (the Messiah, the Anointed One). 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG:   / 
A PEARL FOR EACH DAY. 

 Sondag / Sunday 22 Mei / May 2016. 

(2 Korinthiërs / 2 Corinthians 9:10)

En mag Hy wat saad verskaf aan die saaier, ook brood verskaf om te eet en julle saad vermeerder, en die vrug van julle geregtigheid laat toeneem. 

Now God Who provides seed for the sower and bread for food, will provide and multiply your supply of seed, and will cause the harvest of your righteousness to grow.  

Many thanks to André Heigan for this magnificant photo which he kindly presented to me. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

'N PÊREL VIR ELKE DAG:  /
A PEARL FOR EACH DAY. 

Woensdag / Wednesday 18 Mei / May 2016. 

(2 Korinthiërs / 2 Corinthians 9:9)

Soos geskrywe is: "Hy het uitgestrooi, hy het aan die armes gegee, sy geregtigheid bly tot in ewigheid."

As it is written: "He (the benevolent person) has scattered widely, he has given to the poor; his deeds of justice and goodness and kindness and benevolence and righteousness will go on and remain forever!"