Thursday 20 July 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 21 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:11,12)
11. "En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog 'n klein tydjie moes rus, totdat ook hulle mede-diensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees. 
12.  "En ek het gesien toe Hy die sesde seël oopgemaak het, en kyk, daar was 'n groot aardbewing; en die son het swart geword soos 'n harige sak, en die maan het geword soos bloed."

Friday 21 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:11,12)
11. "Then they were each given a long and flowing and festive white robe, and told to rest and wait patiently a little while longer, until the number should be complete of their fellow servants and their brethren, who were to be killed as they themselves had been.  
12. "When He (the Lamb) broke open the sixth seal, I looked, and there was a great earthquake; and the sun grew black as sackcloth of hair, (the full disk of) the moon became like blood. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

Sunday 16 July 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 19 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:7,8)
7. "En toe Hy die vierde seël oopgemaak het, hoor ek die stem van die vierde lewende wese sê: 'Kom kyk!'
8. "En ek het gesien en kyk, daar was 'n vaal perd. En hy wat daarop sit, sy naam is die dood, en die doderyk het hom gevolg. En aan hulle is mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak met swaard en hongersnood en pes, en deur die wilde diere van die aarde."

Wednesday 19 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:7,8)
7. "When the Lamb broke open the fourth seal, I heard the fourth living creature call out: 'Come!'  
8. "So I looked, and behold, an ashy pale horse (black and blue, as if made so by bruising), and it's rider's name was Death, and Hades (the realm of the dead) followed him closely. And they were given authority and power over a fourth part of the earth, to kill with the sword and with famine and with plague: (pestilence, disease) and with wild beasts of the earth."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 18 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6;5,6)
5. "En toe Hy die derde seël oopgemaak het, hoor ek die derde lewende wese sê: 'Kom kyk!' En ek het gesien, en kyk, daar was 'n swart perd, en hy wat daarop sit, het 'n skaal in sy hand. 
6. "En ek het 'n stem tussen die lewende wesens hoor sê: ''n
Rantsoen koring vir 'n penning, en drie rantsoene gars vir 'n penning; en moenie die olie en die wyn beskadig nie!'"

Tuesday 18 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:5,6)
5. "When He broke open the third seal, I heard the third living creature call out: 'Come and look' And I saw, and behold, a black horse, and in his hand the rider had a pair of scales (a balance).
6. "And I heard what seemed to be a voice from the midst of the four living creatures, saying: 'A quarts of wheat for a denarius (a whole day's wages), and three quarts of barley for a denarius; but do not harm the oil and the wine!'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 20 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:9,10)
9. "En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is, ter wille van die Woord van God, en die getuienis wat hulle gehad het. 
10. "En hulle het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: 'Hoe lank O Heilige en Waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?'"

Thursday 20 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:9,10)
9. "When the Lamb opened the fifth seal, I saw at the foot of the altar the souls of those whose lives had been sacrificed for (adhering to) the Word of God and for the testimony they had borne. 
10. "They cried in a loud voice: 'O (Sovereign) Lord, Holy and True, how long now before You will sit in judgement and avenge our blood upon those who dwell on the earth?'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 22 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:13-15)
13. "En die sterre van die hemel het op die aarde geval, soos 'n vyeboom wat deur 'n groot wind geskud word, sy navye laat afskud; 
14. "en die hemel het weggewyk soos 'n boek wat toegerol word, en al die berge en die eilande is uit hulle plekke versit; 
15. "en die konings van die aarde en die grotes en die rykes, en die owerstes oor duisend en die magtiges, en al die slawe en die vrymense het hulle weggesteek in die spelonke en in die rotse van die berge,

Saturday 22 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6;13-15)
13. "And the stars of the sky dropped to the earth like a fig tree shedding its unripe fruit out of season, when shaken by a strong wind. 
14. "And the sky rolled up like a scroll and vanished, and every mountain and island was dislodged from its place.   
15. "Then the kings of the earth and their noblemen and their magnates, and their military chiefs, and the wealthy and the strong and (everyone 
whether) slave or free hid themselves in the caves and among the rocks of the mountains. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

Many thanks to Rosan Marais for sharing this awesome pic with us. 
May God bless you richly!

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 23 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:16,17)
16. "En vir die berge en die rotse gesê: 'Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam;
17. "'Want die groot dag van Sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?'"

Sunday 23 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:16,17)
16. "And they called to the mountains and rocks: 'Fall on (before) us, and hide us from Him Who sits on the throne, and from the deep-seated indignation and wrath of the Lamb;
17. "'For the great day of His wrath (vengeance, retribution, indignation) has come, and who is able to stand before it?'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 24 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 7:1,2)
1. "En ná hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat geen wind sou waai op die aarde, of op die see of teen enige boom nie. 
2. "En ek het 'n ander engel sien opkom, van die opgang van die son, met die seël van die lewende God; en hy het met 'n groot stem geroep na die vier engele aan wie dit gegee is om die aarde en die see te beskadig."

Monday 24 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 7:1,2)
1. "After these things I saw four angels standing at the four corners of the earth, holding the four winds of the earth, that the wind should not blow on the earth, on the sea, or on
any tree. 
2. "Then I saw another angel ascending from the east, having the seal of the living God. And he cried with a loud voice to the four angels to whom it was granted to harm the earth and the sea." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 25 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 7:3,4)
3. "En gesê: 'Moenie die aarde of die see of die bome beskadig voordat ons die diensknegte van onse God op hulle voorhoofde verseël het nie.'
4. "En ek het die getal van die verseëldes gehoor: honderd vier en veertig duisend verseëldes uit al die stamme van die kinders van Israel."

Tuesday 25 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 7:3,4)
3. "Saying: 'Do not harm the earth, the sea or the trees till we have sealed the servants of our God on their foreheads.'
4. "And I heard the number of those who were sealed. One hundred and forty four thousand, of all the tribes of the children of Israel were sealed:"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Wednesday 26 July 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Revelation 7:9-10)
9. "After these things I looked, and behold, a great multitude which no one could number, of all nations, tribes, peoples, and tongues, standing before the throne and the Lamb, clothed with white robes, with palm branches in their hands,
10. "and crying out with a loud voice, saying: 'Salvation belongs to our God Who sits on the throne, and to the Lamb!'"

Woensdag 26 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Openbaring 7:9-10). 
9. "Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, daar was 'n groot menigte wat niemand kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale; hulle het gestaan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande;    
10. "en hulle het met 'n groot stem geroep en gesê: 'Heil aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam!'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 26 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 7:11,12)
11. "En al die engele het rondom die troon en die ouderlinge en die vier lewende wesens gestaan, en hulle het voor die troon op hulle aangesig neergeval en God aanbid,  
12. "en gesê: 'Amen! Die lof en die heerlikheid, en die wysheid en die danksegging en die eer en die krag en die sterkte aan onse God tot in alle ewigheid! Amen.'"

Thursday 26 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 7:11,12)
11. "All the angels stood around the throne and the elders and the living creatures and fell on their faces before the throne, and worshiped God,
12. "saying: 'Amen! Blessing and glory and wisdom, thanksgiving and honour and power and might be to our God, forever and ever. Amen.'" 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 28 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 7:13,14)
13. "Toe het een van die ouderlinge gespreek en vir my gesê: 'Hulle wat bekleed is met die wit klere, wie is hulle en waarvandaan het hulle gekom?'
14. "En ek sê vir hom: 'My heer, u weet dit.' En hy sê vir my: 'Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hul klere gewas en hul klere wit gemaak in die bloed van die Lam.'"

Friday 28 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 7:13,14)
13. "Then one of the elders answered, saying to me: 'Who are these arrayed in white robes, and where did they come from?' 
14. "And I said to him: 'Sir, you know.'
So he said to me: 'These are the ones who come out of the great tribulation, and washed their robes and made them white in the blood of the Lamb.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 29 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 8:1,2)
1. "En toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent 'n halfuur lank. 
2. "En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en sewe basuine is aan hulle gegee. 

Saturday 29 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 8:1,2)
1. "When He opened the seventh seal, there was silence in heaven for about half an hour. 
2. "And I saw seven angels who stand before God, and they were given seven trumpets."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 30 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 8:3,4)
3. "En 'n ander engel het gekom en met 'n goue wierookbak by die altaar gaan staan, en baie reukwerk is aan hom gegee, om dit met die gebede van al die heiliges, op die goue altaar voor die troon te lê;
4. "en die rook van die reukwerk, het met die gebede van die heiliges uit die hand van die engel, opgegaan voor God."

Sunday 30 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 8:3,4)
3. "Then another angel, having a golden censer, came and stood at the altar. He was given much incense, that he should offer it with the prayers of the saints upon the golden altar which was before the throne. 
4. "And the smoke of the incense, with the prayers of the saints, ascended before God from the angel's hand." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 31 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 10:1-3)
1. "En ek het 'n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met 'n wolk, en 'n reënboog was oor sy hoof, en sy aangesig was soos die son, en sy voete was pilare van vuur; 
2. "en in sy hand het hy 'n geopende boekie gehad, en hy het sy regtervoet op die see gesit, en sy linkervoet op die land;
3. "en hy het met 'n groot stem uitgeroep soos 'n leeu wat brul, en toe hy uitgeroep het, het die sewe donderslae hulle stemme laat hoor."

Monday 31 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 10:1-3)
1. "I saw still another mighty angel coming down from heaven, clothed with a cloud. And a rainbow was on his head, his face was like the sun, and his feet like pillars of fire. 
2. "He had a little book open in his hand. And he set his right foot on the sea, and his left foot on the land,
3. "and cried with a loud voice, as when a lion roars. When he cried out, seven thunders uttered their voices.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 1 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 10:4-6)
4. "En toe die sewe donderslae hulle stemme laat hoor het, wou ek skrywe; maar ek het 'n stem uit die hemel vir my hoor sê: 'Verseël wat die sewe donderslae gespreek het, en skryf dit nie op nie.'
5. "En die engel wat ek op die see en die land sien staan het, het sy hand na die hemel opgehef,
6. "en hy het gesweer by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel geskape het en wat daarin is, en die aarde en wat daarin is, en die see en wat daarin is, en daar geen tyd meer sal wees nie."

Tuesday 1 August 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 10:4-6)
4. "Now when the seven thunders uttered their voices, I was about to write; but I heard a voice from heaven saying to me: 'Seal up the things which the seven thunders uttered, and do not write them.'
5. "The angel whom I saw standing on the sea and on the land, raised up his hand to heaven, 
6. "and swore by Him Who lives forever and ever, Who created heaven and the things that are in it, the earth and the things that are in it, and the sea and the things that are in it, that there should be delay no longer."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 2 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 10:7,8)
7. "Maar in die dae van die stem van die sewende engel, wanneer hy met die basuin sal blaas, dan is die verborgenheid van God volbring, soos hy die blye tyding verkondig het aan Sy diensknegte, die profete. 
8. "En die stem wat ek uit die hemel gehoor het, het weer tot my gespreek en gesê: 'Gaan, neem die geopende boekie in die hand van die engel, wat op die see en op die land staan.'"

Wednesday 2 August 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 10:7,8)
7. "But in the days of the sounding of the seventh angel, when he is about to sound, the mystery of God would be finished, as He declared to His servants the prophets.  
8. "Then the voice which I heard from heaven spoke to me again and said: 'Go, take the little book which is open in the hand of the angel who stands on the sea and on the earth.'" 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 3 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 10:9-11)
9. "En ek het na die engel gegaan en aan hom gesê: 'Gee my die boekie.' Toe sê hy vir my: 'Neem en eet dit op, en dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit soet wees soos heuning;'
10. "Toe neem ek die boekie uit die hand van die engel en eet dit op, en in my mond was dit soet soos heuning; maar toe ek dit geëet het, het my maag bitter geword. 
11. "En hy het vir my gesê: 'Jy moet weer profeteer oor baie volke en nasies en tale en volke.'"

Thursday 3 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 10:9-11)
9. "So I went to the angel and said to him: 'Give me the little book.' And he said to me: 'Take and eat it; and it will make your stomach bitter, but it will be as sweet as honey in your mouth.'
10. "Then I took the book out of the angel's hand and ate it, and it was sweet as honey in my mouth. But when I had eaten it, my stomach became bitter."  
11. "And he said to me: 'You must prophesy again about many peoples, nations, tongues and kings.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 4 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 14:1-3)
1. "En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die Berg Sion, en saam met Hom, honderd-vier-en-veertig-duisend, met Sy Naam en die Naam van Sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe. 
2. "En ek het 'n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van 'n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters.  
3. "En hulle het 'n nuwe lied gesing voor die troon, en voor die lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertig-duisend wat van die aarde vrygekoop is."

Friday 4 August 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 14:1-3)
1. "Then I looked and behold, the Lamb standing on Mount Zion, and with Him, one hundred and forty-four thousand, having His Father's Name written on their foreheads. 
2. "And I heard a voice from heaven, like the voice of many waters, and like the voice of loud thunder. And I heard the sound of harpists playing their harps. 
3. "They sang as it were a new song before the throne, before the four living creatures, and the elders; and no one could learn that song, except the hundred and forty-four thousand who were redeemed from the earth."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 5 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 14:4,5)
4. "Dit is hulle wat hulle met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ookal heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam. 
5. "En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God." 

Saturday 5 August 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 14:4,5)
4. "These are the ones who were not defiled with woman, for they are virgins. These are the ones who follow the Lamb wherever He goes. These were redeemed from among men, being firstfruits to God and to the Lamb. 
5. "And in their mouth was found no deceit, for they are without fault before the throne of God." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 6 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 14:6,7)
6. "En ek het 'n ander engel in die middel van die lug sien vlieg, met 'n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde, en aan alle nasies en stamme en tale en volke. 
7. "En hy het met 'n groot stem gesê: 'Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.'"

Sunday 6 August 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 14:6,7)
6. "Then I saw another angel flying in the midst of heaven, having the everlasting gospel to preach to those who dwell on the earth - to every nation, tribe, tongue and people -
7. "Saying with a loud voice: 'Fear God and give glory to Him, for the hour of His judgement Has come; and worship Him Who made heaven and earth, sea and springs of water.'"  