Monday 4 June 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 8 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 7:25-29)
25. "En hy het gedink dat sy broers sou verstaan dat God hulle deur sy hand redding sou gee; maar hulle het dit nie verstaan nie. 
26. "En die volgende dag het hy by hulle verskyn terwyl hulle besig was om te veg, en hy het by hulle aangedring om vrede te maak en gesê: 'Manne, julle is broers; waarom doen julle mekaar onreg aan?'
27. "Maar hy wat sy naaste onreg aangedoen het, het hom afgestoot en gesê: 'Wie het jou as 'n owerste en regter oor ons aangestel?
28. "Jy wil my tog nie doodmaak soos jy gister die Egiptenaar doodgemaak het nie?" 
29. "En Moses het op hierdie woord gevlug, en 'n bywoner geword in die land van Midian waar hy die vader van twee seuns geword het."

Friday 8 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 7:25-29)
25. "He expected his brethren to understand that God was granting them deliverance by his hand (taking it for granted that they would accept him); but they did not understand. 
26. "Then on the next day he suddenly appeared to some who were quarreling and fighting among themselves, and he urged them to make peace and become reconciled, saying: 'Men, you are brethren; why do you abuse and wrong one another?
27. "Whereupon the man who was abusing his neighbour thrust him aside, saying: 'Who made you a ruler and a judge over us?
28. "'Do you want to kill me as you killed the Egyptian yesterday?
29. "At this retort Moses fled and sought safety by flight, and became an exile in the land of Midian, where he became the father of two sons." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


No comments:

Post a Comment