Monday 4 June 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Thursday 14 Junie 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Acts  7:51-57)
51. "You stubborn and stiff-necked people, still heathen and uncircumcised in heart and ears, you are always actively resisting the Holy Spirit. As your forefathers were, so you are and so you do!
52. "Which of the prophets did your forefathers not persecute? And they slew those who proclaimed beforehand the coming of the Righteous One, Whom you now betrayed and murdered -
53. "You who received the Law as it was ordained, and set in order and delivered by angels, and yet you did not obey it!"
54. Now upon hearing these things, they (the Jews) were cut to the heart and infuriated, and they ground their teeth against Stephen. 
55. But he, full of the Holy Spirit and controlled by Him, gazed into heaven and saw the glory (the splendour and majesty) of God, and Jesus standing at God's right hand; 
56. and he said: "Look, I see the heavens opened and the Son of Man standing at God's right hand!"
57. But they raised a great shout and put their hands over their ears and rushed together upon him. 

Donderdag 14 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 7:51-57)
51. "Julle hardnekkiges en onbesnedenes van hart en ore, julle weerstaan altyd die Heilige Gees; net soos julle vaders, so ook julle. 
52. "Watter een van die profete het julle vaders nie vervolg nie? ja, hulle het dié gedood wat vooraf die koms verkondig het van die Regverdige, van Wie julle nou verraaiers en moordenaars geword het; 
53. "julle wat die wet deur die beskikkinge van engele ontvang het, en tog nie onderhou het nie!"
54. En toe hulle dit hoor, was hulle woedend in hul harte en het teen hom op die tande gekners. 
55. Maar hy was vol van die Heilige Gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van God gesien, en Jesus gesien wat staan aan die regterhand van God. 
56. En hy het gesê: "Kyk, ek sien die hemele geopend en die Seun van die Mens aan die regterhand van God staan."
57. Maar hulle het met 'n groot stem geskreeu en hulle ore toegestop, en soos een man op hom aangestorm. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


No comments:

Post a Comment