Saturday, 23 June 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 25 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 9:6-9)
6. En terwyl hy bewe en verbaas was, sê hy: 'Here, wat wil U hê moet ek doen?' En die Here antwoord hom: "Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou gesê word wat jy moet doen."
7. En die manne wat saam met hom was, het sprakeloos gestaan, terwyl hulle wel die stem hoor, maar niemand sien nie. 
8  Toe staan Saulus van die grond af op, en alhoewel sy oë oop was, het hy niemand gesien nie; en hulle het hom aan die hand gelei en in Damaskus ingebring. 
9. En drie dae lank het hy niks gesien nie, en niks geëet of gedrink nie. 

Monday 25 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 9:6-9)
6. Trembling and astonished he asked: 'Lord, what do You desire me to do?' The Lord said to him: "But arise and go into the city, and you will be told what you must do."
7. The men who were accompanying him were unable to speak (for terror), hearing the voice but seeing no one.  
8. Then Saul got up from the ground, but though his eyes were opened, he could see nothing; so they led him by the hand and brought him into Damascus. 
9. And he was unable to see for three days, and he neither ate nor drank anything. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 26 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 9:10-15)
10. En daar was 'n dissipel in Damaskus met die naam van Ananias; en die Here het vir hom in 'n gesig gesê: "Ananías!" En hy antwoord: 'Hier is ek Here.' 
11. "Staan op en gaan na die straat wat genoem word Reguit straat, en vra in die huis van Judas na 'n man wat genoem word Saulus van Tarsus, want kyk, hy bid."
12. En hy het in 'n gesig 'n man met die naam van Ananías sien inkom en hom die hande oplê, sodat hy weer kon sien.  
13. En Ananías antwoord: 'Here, ek het van baie mense aangaande hierdie man gehoor, hoeveel kwaad hy U heiliges in Jerusalem aangedoen het;
14. 'en hy het volmag van die owerpriesters om almal te boei wat U Naam aanroep.'
15. Maar die Here sê vir hom: "Gaan, want hy is vir My 'n uitverkore werktuig om My Naam te dra voor nasies en konings en die kinders van Israel."

Tuesday 26 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 9:10-15)
10. Now, there was a certain disciple at Damascus, named Ananias; and to him the Lord said in a vision: "Ananias!" And he said: 'Here I am Lord.'
11. So the Lord said to him: "Arise and go to the street called Straight, and enquire at the house of Judas, for one called Saul of Tarsus, for behold, he is praying. 
12. And in a vision he saw a man named Ananias coming in and putting his hand on him, so that he might receive his sight. 
13. Then Ananias said: 'Lord, I have heard from many about this man, how much harm he had done to Your saints in Jerusalem.' 
14. 'And here he has authority from the chief priests to bind all that call on Your Name.'
15. But the Lord said to him: "Go, for he is a chosen vessel of Mine, to bear My Name before Gentiles, kings, and the children of Israel."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Many thanks to Rosan Marais who sent this powerful verse to me, to use accordingly. 

 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 27 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 9:16-20)
16. "Want Ek sal hom toon hoeveel hy vir My Naam moet ly. 
17. En Ananías het gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgelê en gesê: 'Saul, broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy gekom het, sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul word.'
18. En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en het opgestaan en is gedoop. 
19. En nadat hy voedsel gebruik het, het hy weer sterk geword. En Saulus was 'n paar dae saam met die dissipels in Damaskus,
20. en hy het dadelik Christus in die sinagoges verkondig, dat Hy die Seun van God is. 

Wednesday 27 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 9:16-20)
16. "For I will make clear to him how much he will be afflicted and must endure and suffer for My Name's sake."
17. So Ananias left and went into the house. And he laid his hands on Saul and said: 'Brother Saul, the Lord Jesus, Who appeared to you along the way by which you came here, Has sent me that you may recover your sight and be filled with the Holy Spirit. 
18. And instantly something like scales fell from Saul's eyes, and he recovered his sight. Then he arose and was baptized, 
19. and after he took some food he was strengthned. For several days afterward, he remained with the disciples at Damascus.  
20. And immediately in the synagogues he proclaimed Jesus, saying: "He is the Son of God!" 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Many thanks to Margaret Mtembe who kindly sent this powerful Bible verse my way, to use accordingly. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.


Donderdag 28 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 9:21-25)
21. En almal wat Saul gehoor het was verbaas en het gesê: 'Is hy nie die man wat in Jerusalem uitgeroei het diegene wat hierdie Naam uitroep, en hier gekom het met die doel om hulle geboeid na die owerpriesters terug te bring nie?'
22. Maar Saulus het meer krag ontvang, en die Jode wat in Damaskus woon, in die war gebring deur te bewys dat Hy, Jesus, die Christus is. 
23. En ná geruime tyd het die Jode beraadslaag om hom om te bring,
24. en hulle plan het aan Saulus bekend geword. En hulle het die poorte dag en nag bewaak, dat hulle hom kon ombring;
25. maar die dissipels het hom geneem en in die nag deur die muur neergelaat, deur hom in 'n mandjie te laat afsak. 

Thursday 28 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 9:21-25)
21. And all who heard Saul were amazed and said: 'Is this not the very man who harassed and overthrew and destroyed in Jerusalem, those who called upon this Name? And he has come here for the express purpose of arresting them and bringing them in chains before the chief priests!'
22. But Saul increased all the more in strength, and continued to confound and put to confusion the Jews who lived in Damascus, by comparing and examining evidence, and proving that Jesus is the Christ (the Messiah).
23. After considerable time had elapsed, the Jews conspired to put Saul out of the way, by slaying him,
24. but the knowledge of their plot was made known to Saul. They were guarding the (city's) gates day and night to kill him,
25. but his deciples took him at night and let him down through the city's wall, lowering him in a basket hamper. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Friday 29 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Acts 9:26-30)
26. And when Saul arrived in Jerusalem, he tried to associate himself with the disciples, but they were afraid of him, for they did not believe he really was a disciple. 
27. However, Barnabas took him and brought him to the apostles, and he explained to them how along the way he had seen the Lord, Who spoke to him, and how at Damascus he had preached freely and confidently and courageously in the Name of Jesus.   
28. So he went in and out (as one) among them at Jerusalem, 
29. preaching freely and confidently and boldly in the Name of the Lord. And he spoke and discussed with and disputed against the Hellenists (the Grecian Jews), but they were seeking to slay him,     
30. and when the brethren found it out, they brought him down to Cesarea, and sent him off to Tarsus (his home town). 

Vrydag 28 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 9:26-30)
26. En toe Saulus in Jerusalem aankom, het hy probeer om by die dissipels aan te sluit; maar almal was vir hom bang omdat hulle nie geglo het dat hy 'n dissipel was nie.  
27. Maar Bárnabas het hom geneem en na die apostels gebring, en hulle vertel hoe hy op die pad die Here gesien het, en dat Hy met hom gespreek het, en hoe hy in Damaskus vrymoediglik in die Naam van Jesus gespreek het. 
28. En hy het saam met hulle in- en uitgegaan in Jerusalem,
29. en vrymoediglik gespreek in die Naam van die Here Jesus, en ook met die Griekssprekende Jode gepraat en geredetwis, maar hulle het probeer om hom dood te maak. 
30. En toe die broeders dit agterkom, het hulle hom na Cesaréa afgebring, en na Tarsus weggestuur. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


"Jesus cares deeply about your pain."  Excerpted from 'The Road to Freedom,' by Johnny Baker. 


PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 1 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 8:31-35)
31. En die gemeentes deur die hele Judéa en Galiléa en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here, en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder. 
32. En onderwyl Petrus oral rondgaan, het hy gekom by die heiliges wat in Lidda woon;
33. en hy het daar 'n man gevind met die naam van Enéas, wat al agt jaar bedlêend en verlam was. 
34. En Petrus sê vir hom; Enéas, Jesus Christus maak jou gesond; staan op en maak jou bed op! En hy het dadelik opgestaan. 
35. En al die inwoners van Lidda en Saron het hom gesien, en tot die Here bekeer. 

Sunday 1 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 9:31-35)
31. So the Church throughout the whole of Judea and Galilee and Samaria had peace and was edified (growing in wisdom, virtue, and piety) and walking in the respect and reverential fear of the Lord and in the consolation and exhortation of the Holy Spirit, continued to increase and was multiplied. 
32. Now as Peter went here and there among them all he went down also to the saints who lived in Lydda. 
33. There he found a man named Aeneas, who had been bed-fast for eight years and was paralyzed. 
34. And Peter said to him: "Aeneas, Jesus Christ the Messiah (now) makes you whole. Get up and make your bed! And immediately Aeneas stood up. 
35. Then, when the inhabitants of Lydda and the plain of Sharon saw what had happened to him, they turned to the Lord. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Many thanks to Alta van Vuuren who once again kindly sent this stunning and powerful illustrated verse of Scripture my way. May God bless you richly in everything you do Alta!

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 2 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 9:36-43)
36. En in Joppe was daar 'n sekere dissipelin met die naam van Tabita, wat as dit vertaal word, beteken Dorkas. Sy was oorvloedig in goeie werke en aalmoese wat sy gedoen het. 
37. En in dié dae het sy siek geword en gesterwe, en hulle het haar gewas en in 'n bovertrek neergelê. 
38. En omdat Lidda naby Joppe was, en die dissipels gehoor het dat Petrus daar was, het hulle twee manne na hom gestuur wat hom moes smeek dat hy sonder uitstel na hulle moes kom. 
39. En Petrus het opgestaan en saam met hulle gegaan. En toe hy daar kom, bring hulle hom na die bovertrek; en al die weduwees kom by hom staan en ween, en wys hom die onder- en bo-klere wat Dorkas alles gemaak het toe sy nog by hulle was. 
40. En Petrus het almal buitentoe gestuur en neergekniel en gebid. En hy het hom na die liggaam gedraai en gesê: "Tabita, staan op!" En sy het haar oë oopgemaak; en toe sy Petrus sien, het sy regop gesit. 
41. En hy gee haar sy hand en laat haar opstaan. Daarop roep hy die heiliges en die weduwees en stel haar lewendig voor hulle. 
42. En dit het bekend geword in die hele Joppe, en hulle het in die Here geglo. 
43. En Petrus het geruime tyd in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier. 

Monday 2 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 9:36-43)
36. Now, there was at Joppa a disciple (a woman) named (in Aramaic) Tabitha, which in Greek means Dorcas. She was abounding in good deeds and acts of charity.  
37. About that time she fell sick and died, and when they had cleansed her, they laid her in an upper room. 
38. Since Lydda was near Joppa however, the disciples, hearing that Peter was there, sent two men to him, begging him: "Do come to us without delay."
39. So Peter immediately rose and accompanied them. And when he had arrived, they took him to the upper room. All the widows  stood around him, crying and displaying undershirts (tunics) and other garments such as Dorcas was accustomed to make, while she was with them. 
40. But Peter put them all out of the room and knelt down and prayed; then turning to the body he said: "Tabitha, get up!" And she opened her eyes, and when she saw Peter she raised herself and sat upright. 
41. And he gave her his hand and lifted her up. Then, calling in God's people and the widows, he presented her to them alive. 
42. And this became known throughout all Joppa, and many came to believe on the Lord (to adhere to, and trust in, and rely in Jesus as the Christ and as their Saviour).
43. And Peter remained in Joppa for considerable time, with a certain Simon, a tanner. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Many thanks to Margaret Mathembe who sent this picture my way. This statement and powerful portion of Scripture is reassuring and wonderful to take note of. 
May God bless you richly Margaret, in everything you do! Amen. 


PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 3 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 10:1-6)
1. En daar was in Cesaréa 'n man met die naam van Cornelius, 'n hoofman oor honderd oor die sogenaamde Italiaanse leërafdeling.  
2. Hy met sy hele huis was vroom en Godvresend, en het baie aalmoese aan die volk gegee, en was altyddeur in die gebed tot God. 
3. Hy het duidelik in 'n gesig omtrent die negende uur van die dag 'n engel van God na hom sien inkom, en vir hom sê: "Cornelius!"
4. En hy het die oë op hom gehou en vol vrees gesê: 'Wat is dit my heer?' Toe antwoord hy hom: "Jou gebede en jou aalmoese het voor God in gedagtenis gekom.
5. "Stuur dan nou manne na Joppe en laat vir Simon haal wat ook Petrus genoem word. 
6. "Hy is tuis by 'n sekere Simon, 'n leerlooier, wie se huis by die see is. Hy sal jou sê wat jy moet doen."

Tuesday 3 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 10:1-6)
1. Now living in Caesarea there was a man whose name was Cornelius, a centurion (captain) of what was known as the Italian regiment,  
2. a devout man who venerated God and treated Him with reverential obedience, as did all his household; and he gave much alms to the people, and prayed continually to God. 
3. About the ninth hour (about 3:00 pm) of the day he saw clearly in a vision an angel of God entering and saying to him: "Cornelius!"
4. And he, gazing intently at him, became frightened and said: 'What is it Lord?' And the angel said to him: "Your prayers and your (generous) gifts to the poor have come up (as a sacrifice) to God, and have been remembered by Him,
5. "And now send men to Joppa and have them call for and invite here, a certain Simon whose surname is Peter; 
6. "he is lodging with Simon, a tanner, whose house is by the seaside."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Photo excerpted from Jodie Bernd's book: PRAYING THE SCRIPTURES FOR YOUR ADULT CHILDREN. 
Many thanks to you Jodie, may God bless you richly!


PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 4 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 10:7-11)
7. En toe die engel wat met hom gespreek het weg was, laat roep hy twee van sy huisbediendes en 'n vroom soldaat, van die wat altyd by hom was, 
8. en vertel hulle alles, en stuur hulle na Joppe. 
9. En die volgende dag terwyl hulle nog op pad was en naby die stad kom, het Petrus op die dak gegaan om te bid;
10. en hy het baie honger geword en wou eet; en terwyl hy besig was om gereed te maak, het 'n verrukking van sinne oor hom gekom: 
11. hy sien die hemel geopend en 'n voorwerp soos 'n groot laken na hom afdaal, wat aan die vier hoeke vasgebind is, en op die aarde neergelaat word. 
 
Wednesday 4 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 10:7-11)
7. When the angel who spoke to Cornelius had left, he called two of his servants and a God-fearing soldier from among his own personal attendants. 
8. And having rehearsed everything to them, he sent them to Joppa. 
9. The next day as they were still on their way, and were approaching the town, Peter went up to the roof of the house to pray, about the sixth hour (noon). 
10. But he became very hungry and wanted something to eat, and while the meal was being prepared, a trance came over him:
11. he saw the sky opened and something like a great sheet lowered by the four corners, descending to the earth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Excerpted from THE CHURCH OF SMALL THINGS, By Melanie Shankle. 
Many thanks to you Melanie. May God bless you richly. 


PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 5 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 10:12-15)
12. Daarin was al die viervoetige diere en die wilde en kruipende diere en die voëls van die hemel. 
13. Toe kom daar 'n stem na hom: "Staan op Petrus, slag en eet."
14. En Petrus sê: 'Nooit nie Here, want ek het nooit iets onheiligs of onreins geëet nie.' 
15. En weer het die stem vir die tweede keer na hom gekom: "Wat God rein gemaak het mag jy nie onheilg ag nie!"

Thursday 5 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 10:12-15)
12. It contained all kinds of quadrupeds and wild beasts, and creeping things of the earth and birds of the air. 
13. And there came a voice to him saying: "Rise up Peter, kill and eat."
14. But Peter said: 'No, by no means, Lord, for I have never eaten anything that is common and unhallowed or (ceremonially) unclean.'
15. And the voice came to him again a second time: "What God Has cleansed and pronounced clean, do not you defile and profane by regarding and calling common and unhallowed or unclean!"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Many thanks to Ashleigh Jean Ford, for this powerful portion of Scripture she has sent my way, to use accordingly. May God bless you richly, Ashleigh! 

Monday, 11 June 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 10 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 45-50. 
45. "En ons vaders het dit ontvang en met Josua ingebring in die besitting van die nasies wat God voor ons vaders uitgedryf het, tot op die dae van Dawid,
46. "wat genade gevind het voor God en gevra het om 'n woonplek vir die God van Jakob te verkry. 
47. "En Salomo het 'n huis vir Hom gebou. 
48. "Maar die Allerhoogste woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie, soos die profeet sê:
49. "'Die hemel is My troon en die aarde die voetbank van my voete. Watter soort huis sal julle vir My bou,' sê die Here, 'of hoedanig is die plek van My rus?
50. "'Het My hand nie al hierdie dinge gemaak nie?'"

Wednesday 10 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 45-50)
45. "Our forefathers in turn brought it (the tent of witness) in (with them into the land) with Joshua when they dispossessed the nations which God drove out before the face of our forefathers. (So it remained here) until the time of David. 
46 "Who found grace (favour and spiritual blessing) in the sight of God, and prayed that he might be allowed to find a dwelling place for the God of Jacob,
47. "but it was Solomon who built a house for Him. 
48. "However, the Most High does not dwell in houses and temples made with hands; as the prophet says:
49. "'Heaven is My throne and earth the footstool for My feet. What kind of house can you build for Me,' says the Lord, 'or what is the place in which I can rest?
50. "'Was it not My hand that made all these things?'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 20 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 8:21-25)
21. "Jy het geen deel of lot in hierdie saak nie, want jou hart is nie reg voor God nie. 
22. "Bekeer jou dan van hierdie boosheid van jou, en bid God of die gedagte van jou hart jou miskien vergewe mag word. 
23. "Want ek sien dat jy in 'n gal van bitterheid en bande van ongeregtigheid is."
24. Maar Simon het geantwoord en gesê: 'Bid julle tot die Here vir my, sodat niks van wat julle gesê het, oor my mag kom nie.'
25. Nadat hulle dan kragtig getuig en die Woord van die Here gespreek het, het hulle na Jerusalem terug gegaan en die evangelie aan baie dorpe van die Samaritane (op hulle pad terug) verkondig.   

Wednesday 20 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 8:21-25) 
21. "You have neither part nor lot in this matter, for your heart is all wrong in God's sight (it is not straightforward or right or true) before God.
22. "So repent of this depravity and wickedness of yours and pray to the Lord that if possible, this contriving thought and purpose of your heart may be removed and disregarded and forgiven you. 
23. "For I see that you are in the gall of bitterness and in a bond forged by iniquity (to fetter souls)."
24. And Simon answered: 'Pray for me (beseech the Lord, both of you), that nothing of what you have said may befall me!'
25. Now when the apostles had borne their testimony and preached the message of the Lord, they went back to Jerusalem, proclaiming the glad tidings (Gospel) to many villages of the Samaritans (on the way).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Many thanks to Ashleigh Ford, who kindly made this pic and powerfull statement available to me. May God richly bless you Ashleigh! Good luck for the future. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 19 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 8:15-21)
15. Hulle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, 
16. want Hy het toe nog op niemand van hulle geval nie, maar hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus. 
17. Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang. 
18. En toe Simon sien dat deur die handoplegging van die apostel die Heilige Gees gegee word, het hy hulle geld aangebied,
19. en gesê: 'Gee aan my ook hierdie mag, sodat elke een wat ek die hande oplê, die Heilige Gees kan ontvang.'
20. Maar Petrus sê vir hom: "Mag jou geld saam met jou vergaan, omdat jy gedink het om die gawe van God deur geld te verkry. 
21. "Jy het geen deel of lot in hierdie saak nie, want jou hart is nie reg voor God nie."

Tuesday 19 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 8:15-21)
14. And they came down and prayed for them that the Samaritans might receive the Holy Spirit.  
16. For He had not yet fallen upon any of them, but they had only been baptized into the Name of the Lord Jesus.  
17. Then the apostles laid their hands on them one by one, and they received the Holy Spirit. 
18. However, when Simon saw that the Holy Spirit was imparted through the laying on of the apostles' hands, he brought money and offered it to them, 
19. saying; 'Grant me also this power and authority, in order that anyone on whom I place my hands may receive the Holy Spirit. 
20. But Peter said to him: "Destruction overtake your money and you, because you imagined you could obtain the (free) gift of God with money.
21. "You have neither part nor lot in this matter, for your heart is all wrong in God's sight (it is not straightforward or right or true before God)." 
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


From Max Lucado's book: "Pocket Prayers for Dads."


PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 21 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 8:26-31)
26. En 'n engel van die Here het met Filippus gespreek en gesê: "Gaan na die suide op die pad wat afloop van Jerusalem na Gasa. Dit is 'n eensame pad."
27. Toe het hy opgestaan en gegaan. En daar was 'n man van Ethiópië, 'n hofdienaar, 'n staatsamptenaar, van Kandacé, die koningin van die Ethiópiërs, wat oor al haar skatte was, en na Jerusalem gekom het om te aanbid. 
28. En hy was op die terugreis en het op sy wa gesit en die profeet Jesaja gelees. 
29. Toe sê die Gees vir Filippus: "Gaan daarheen en bly by daardie wa."
30. En Filippus het daarheen gehardloop en hom die profeet Jesaja hoor lees, en hy sê: "Verstaan u wel wat u lees?"
31. En hy antwoord: 'Hoe kan ek tog as niemand my die weg wys nie?' Toe vra hy Filippus om op te klim en op die wa by hom te kom sit. 

Thursday 21 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 8:26-31)
26. But an angel of the Lord said to Philip: "Rise and proceed southward or at midday on the road that runs from Jerusalem down to Gaza. This is the desert (route).
27. So he got up and went. And behold, an Ethiopian, a eunuch of great authority under Candace the queen of the Ethiopians, who was in charge of all her treasure, had come to Jerusalem to worship. 
28. And he was now returning, and sitting in his chariot, he was reading the book of the prophet Isaiah. 
29. Then the Holy Spirit said to Philip: "Go forward and join yourself to this chariot."
30. Accordingly Philip, running up to him, heard the man reading the prophet Isaiah and asked: "Do you really understand what you are reading?"
31. And he said: 'How is it possible for me to do so unless someone explains it to me and guides me (in the right way)?' And he earnestly requested Philip to come up and sit beside him. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)




PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 22 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 8:32-37)
32. En die gedeelte van die Skrif wat hy besig was om te lees, was dit: "Soos 'n skaap is Hy gelei om geslag te word, en soos 'n lam wat stom is voor die een wat hom skeer, so maak Hy sy mond nie oop nie, 
33. "in Sy vernedering is Sy oordeel weggeneem, en wie sal Sy geslag beskrywe? Want Sy lewe word van die aarde weggeneem."
34. En die hofdienaar antwoord en sê vir Filippus: 'Ek bid u, van wie sê die profeet dit, van homself of van iemand anders?'
35. En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begjn, en die evangelie van Jesus aan hom verkondig. 
36. En terwyl hulle voortreis op die pad, kom hulle by water; en hofdienaar sê vir hom: 'Daar is water; wat verhinder my om gedoop te word?'
37. Toe sê Filippus: "As u glo met u hele hart, is dit geoorloof." En hy antwoord en sê: 'Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is.'

Friday 22 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 8:32-37)
32. Now this was the passage of Scripture which he was reading: "Like a sheep He was led to the slaughter, and as a lamb before its shearer is dumb, so He opens not His mouth.
33. "In His humiliation He was taken away by distressing and oppressive judgement and justice was denied Him, (caused to cease). Who can describe of relate in full the wickedness of His contemporaries (generation)? For His life is taken from the earth and a bloody death inflicted upon Him."
34. And the eunuch said to Philip: 'I beg you, tell me about whom does the prophet say this, about himself or about someone else?'
35. Then Philip opened his mouth and beginning with this portion of Scripture he announced to him the glad tidings (Gospel) of Jesus and about Him. 
36. And as they continued along the way, they came to some water, and the eunuch exclaimed: 'See, here is water! What is to hinder my being baptized?'
37. And Philip said: "If you believe with all your heart (if you have a conviction, full of joyful trust, that Jesus is the Messiah, and accept Him as the Author of your salvation in the kingdom of God, giving Him your obedience, then) you may." And he replied: 'I do believe that Jesus Christ is the Son of God.'

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Pic by Randy and Rozanne Frazee, from their book:  WORSHIP AND PRAYER.