Thursday 9 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 18 Novemver 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Job 5:8-11)

8. Maar wat my aangaan, ek sal tot God vra, en my saak aan die Godheid voorlê, 

9. aan Hom wat groot dinge doen, en ondeurgrondelike wonders sonder getal; 

10. wat reën gee oor die aarde en waters uitstuur oor die velde;

11. om nederiges op 'n hoogte te stel daarbo; en die wat in die rou is, verkry die hoogste geluk. 


Saturday 18 November 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Job 5:8-11)

8. As for me, I would seek God and inquire of and require Him, and to God would I commit my cause -

9. Who does great things and unsearchable, marvelous things without number, 

10. Who gives rain upon the earth, and sends water upon the fields,

11. He sets on high those who are lowly, and those who mourn He lifts to safety. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment