Dinsdag 14 November 2017.
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 10:1-4)
1. "In dié tyd, het die Here vir my gesê: 'Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes, en klim op die berg na My toe; maak vir jou ook 'n ark van hout.
2. "'En Ek sal op die tafels skrywe, die Woorde wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het; en jy moet dit in die ark sit.'
3. "Toe het ek 'n ark van akasia-hout gemaak, en twee kliptafels soos die eerstes gekap, en op die berg geklim, met die twee tafels in my hand.
4. "En Hy het op die tafels volgens die eerste skrif, die Tien Woorde geskrywe wat die Here op die dag van die vergadering by die berg, uit die vuur met julle gespreek het; en die Here het dit aan my gegee."
Tuesday 14 November 2017.
HERMA'S BLOG:
(Deuteronomy 10:1-4)
1. "At the same time the Lord said to me: 'Hew for yourself two tablets of stone like the first, and come up to Me on the mountain, and make yourself an ark of wood.
2. "'And I will write on the tablets the Words that were on the first tablets, which you broke, and you shall put them in the ark.'
3. "So I made an ark of acacia wood, hewed two tablets of stone like the first, and went up the mountain, having the two tablets in my hand.
4. "And He wrote on the tablets according to the first writing, the Ten Commandments, which the Lord Had spoken to you on the mountain from the midst of the fire, on the day of the assembly; and the Lord gave them to me."
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge.
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)
No comments:
Post a Comment