Monday 13 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Thursday16 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy10:8-10)

8. "At that time the Lord set apart the tribe of Levi to bear the Ark of the Covenant of the Lord, to stand before the Lord, to minister to Him and to bless in His Name unto this day. 

9. "Therefore Levi has no part or enheritance with his brethren; the Lord is his enheritance, as the Lord your God promised him.  

10. "And I Moses, stayed on the mountain, as the first time, forty days and nights, and the Lord listened to me at that time also; the Lord would not destroy you.

11. "And the Lord said to me: 'Arise, journey on before the people, that they may go in and possess the land which I swore to their fathers to give them.'"


Donderdag16 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 10:8-11)

8. "In dié tyd het die Here die stam van Levi afgesonder om die Verbondsark van die Here te dra, om voor die aangesig van die Here in Sy diens te staan, en Sy Naam te seën tot vandag toe. 

9. "Daarom het Levi geen deel of erfenis saam met sy broers nie; die Here is sy erfdeel, soos die Here jou God hom beloof het. 

10. "En ék het op die berg gestaan soos die vorige dae, veertig dae en veertig nagte lank, en die Here het my ook dié keer verhoor; die Here wou jou nie in die verderf stort nie. 

11. "Maar die Here het vir my gesê: 'Staan op, gaan heen om voor die volk uit verder te trek, dat hulle kan inkom en die land in besit neem wat Ek aan hulle vaders met 'n eed beloof het, om aan hulle te gee.'"


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)




No comments:

Post a Comment