Wednesday 22 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Donderdag 23 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 11:8-12)

8. "Onderhou dan al die gebooie wat ek jou vandag beveel, dat julle sterk kan wees en inkom en die land in besit neem waarheen julle oortrek om dit in besit te neem, 

9. "en dat julle die dae kan verleng in die land wat die Here julle vaders met 'n eed beloof het, om aan hulle en hul nageslag te gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning. 

10. "Want die land waarheen jy gaan om in dit besit te neem, is nie soos Egipteland waar julle uitgetrek het nie, wat jy met jou saad besaai en met jou voet, soos 'n groentetuin, natgelei het nie. 

11. "Maar die land waarheen julle oortrek om in besit te neem, is 'n land van berge en laagtes wat van die reën van die hemel water drink;

12. "'n land waar die Here jou God voor sorg; die oë van die Here jou God is altyddeur daarop, van die begin van die jaar, tot die einde van die jaar."


Thursday 23 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 11:8-12)

8. "Therefore you shall keep every commandment which I command you today, that you may be strong, and go in and possess the land, which you cross over to possess, 

9. "and that you may prolong your days in the land which the Lord swore to give your fathers, to them and to their descendants, a land flowing with milk and honey. 

10. "For the land which you go to possess is not like the land of Egypt from which you have come, where you sowed your seed and watered it by foot, as a vegetable garden;

11. "but the land which you go over to possess, is a land of hills and valleys, which drinks water from the rain of heaven, 

12. "a land for which the Lord your God cares; the eyes of the Lord your God are always on it, from the beginning of the year to the very end of the year."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)


Many thanks to Rosan Marais who forwarded this pic to FB. 

No comments:

Post a Comment