Sunday 5 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Donderdag 9 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuterononomium 9:15-19)

15. "Daarop het ek omgedraai en van die berg afgeklim terwyl die berg met vuur brand, en die twee tafels van die verbond was in my twee hande. 

16. "Toe sien ek dat julle waarlik teen die Here julle God gesondig het; julle het vir julle 'n gegote kalf gemaak; julle het gou afgewyk van die weg wat die Here julle beveel het. 

17. "En ek het die twee tafels gegryp en dit uit my twee hande gegooi, en dit voor julle oë verbrysel. 

18. "Daarop het ek voor die aangesig van die Here neergeval, soos die eerste keer, veertig dae en veertig nagte lank - brood het ek nie geëet en water nie gedrink nie - vanweë al julle sonde wat julle begaan het, deur te doen wat verkeerd is in die oë van die Here om Hom te terg. 

19. "Want ek was bang vir die toorn en die grimmigheid waarmee die Here op julle so toornig was, dat Hy julle wou verdelg; maar die Here het my dié keer ook verhoor."


Thursday 9 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 9:15-19)

15. "So I turned and came down from the mountain, and the mountain burned with fire; and the two tablets of the covenant were in my two hands. 

16. "And I looked, and behold, you had sinned against the Lord your God - you had made yourselves a moulded calf! You had turned aside quickly from the way which the Lord Had commanded you. 

17. "Then I took the two tablets and threw them out of my two hands, and broke them before your eyes. 

18. "And I fell down before the Lord, as at the first forty days and forty nights; I neither ate bread nor drank water, because of all your sin which you committed in doing wickedly in the sight of the Lord, to provoke Him to anger. 

19. "For I was afraid of the anger and hot displeasure with which the Lord was angry with you - to destroy you. But the Lord listened to me at that time also."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment