Sunday, 5 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Vrydag 10 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 9:20-24)

20. "Ook was die Here toornig op Aäron, sodat Hy hom wou verdelg; maar ek het ook vir Aäron in dié tyd gebid. 

21. "En ek het julle sonde, die kalf wat julle gemaak het, geneem en dit met vuur verbrand en dit stukkend gestamp, en terdeë gemaal totdat dit so fyn soos stof was; en dié stof het ek in die stroom gegooi wat van die berg afkom. 

22. "Ook by Tabéra en by Massa en by Kibrot-Hattáäwa, het julle elke keer die Here vertoorn. 

23. "En toe die Here julle uit Kades-Barnéa gestuur het met die Woorde: 'Trek op en neem die land in besit wat Ek julle gegee het - was julle wederstrewig teen die bevel van die Here julle God, en het julle Hom nie geglo, en na Sy Stem nie geluister nie. 

24. "Wederstrewig was julle teen die Here van die dag af dat ek julle ken."


Friday 10 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 9:20-24)

20. "And the Lord was very angry with Aaron and would have destroyed him; so I prayed for Aaron also at the same time. 

21. "Then I took your sin, the calf that you had made, and burned it with fire and crushed it and ground it very small until it was as fine as dust, and I threw it into the brook that descended from the mountain. 

22. "Also at Taberah and Massah and Kibroth-Hattaavah you provoked the Lord to wrath. 

23."Likewise, when the Lord sent you from Kadesh Barnea, saying: 'Go up and possess the land which I have given you,' then you rebbelled against the commandment of the Lord your God, and you did not believe Him, nor obey His voice.  

24. "You have been rebellious against the Lord, from the day that I knew you."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment