Sunday 26 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Woensdag 6 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 13:1-4)

1. "As 'n profeet of een wat as dromer optree, by jou opstaan en jou 'n teken of wonder aankondig, 

2. "en die teken of wonder kom uit wat hy jou beloof het met die woorde: 'Laat ons agter ander gode aanloop - wat jy nie geken het nie - en hulle dien,'

3. "dan moet jy nie luister na die woorde van dié profeet of na dié man wat as dromer optree nie; want die Here julle God beproef julle, om te weet of julle werklik die Here julle God liefhet met julle hele hart en met julle hele siel. 

4. "Julle moet die Here julle God navolg, en Hom vrees en Sy gebooie hou, en na Sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang."

 

Monday 6 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 13:1-4)

1. "If there arises among you a prophet or a dreamer of dreams, and he gives you a sign or a wonder, 

2. "and the sign or the wonder comes to pass, of which he spoke to you, saying: 'Let us go after other gods' - which you have not known - 'and let us serve them,'

3. "you shall not listen to the words of that prophet, or that dreamer of dreams, for the Lord your God is testing you, to know whether you love the Lord your God with all your heart and with all you soul. 

4. "You shall walk after the Lord your God and fear Him, and keep His commandments and obey His voice; you shall serve Him and hold fast to Him."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment