Wednesday, 24 January 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 25 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 5:12-16)

12. En terwyl Hy in een van die stede was, kom daar 'n man vol van melaatsheid; en toe hy Jesus sien, val hy op sy aangesig en smeek Hom en sê: 'Here, as U wil, kan U my reinig.'

13. Daarop steek Hy die hand uit en raak hom aan en sê: "Ek wil, word gereinig!" En dadelik het die melaatsheid hom verlaat. 

14. Toe gee Hy hom bevel om dit aan niemand te vertel nie; maar, sê Hy: "Gaan vertoon jou aan die priester en offer jou reiniging soos Moses voorgeskrywe het, vir hulle tot 'n getuienis."

15. Maar die gerug aangaande Hom is nog meer versprei, en groot menigtes het bymekaargekom om te luister, en deur Hom van hulle siektes genees te word. 

16. Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid. 


Thursday 25 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 5:12-16)

12. While He was in one of the towns, there came a man full of (covered with) leprosy; and when he saw Jesus, he fell on his face and inplored Him, saying: 'Lord, if You are willing, You are able to cure me and make me clean.'

13. And Jesus reached out His hand and touched him, saying: "I Am willing, be cleansed!" And immediately the leprosy left him.  

14. And Jesus charged him to tell no one (that he might chance to meet), (until He said:) "Go and show yourself  to the priest, and make an offering for your purification, as Moses commanded, for a testimony and proof to the people, that they may have evidence (of your healing)."

15. But so much the news spread abroad concerning Him, and great crowds kept coming together to (hear Him) and to be healed by Him of their infirmities. 

16. But He Himself withdrew (in retirement) to the wilderness (desert), and prayed. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more



    

No comments:

Post a Comment