Friday 12 January 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 14 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 4:38-41)

38. En Hy het opgestaan uit die sinagoge, en in die huis van Simon gekom. En Simon se skoonmoeder was aangetas deur 'n hewige koors, en hulle het Hom geraadpleeg oor haar. 

39. Toe gaan Hy oor haar staan en bestraf die koors, en dit het haar verlaat, en sy het onmiddelik opgestaan en hulle bedien.

40. En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring, en Hy het een vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak.  

41. En duiwels het ook uit baie uitgegaan en geskreeu en gesê: 'U is die Christus, die Seun van God!' 

En Hy het hulle bestraf en nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle geweet het dat Hy die Christus was. 


Sunday 14 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 4:38-41)

38. Now He arose from the synagogue and entered Simon's house. But Simon's wife's mother was sick with a high fever, and they made request of Him concerning her. 

39. So He stood over her and rebuked the fever, and it left her. And immediately she arose and served them. 

40. When the sun was setting, all those who had any that were sick with various diseases, brought them to Him; and He laid His hands on every one of them and healed them. 

41. And demons also came out of many, crying out and saying; 'You are the Christ, the Son of God!' And He, rebuking them, did not allow them to speak, for they knew that He was the Christ. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment