Tuesday 16 January 2018

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Woensdag 17 Januarie 2018.

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 17:1-6)

1. "Jy mag aan die Here jou God geen bees of stuk kleinvee, waaraan 'n liggaamsgebrek, of iets slegs is offer nie; want dit is vir die Here jou God 'n gruwel. 

2  "As by jou, in een van jou poorte wat die Here jou God jou sal gee, 'n man of 'n vrou gevind word wat doen wat verkeerd is in die oë van die Here jou God, deur Sy verbond te oortree,

3. "en ander gode gaan dien en voor hulle neerbuig, en voor die son of die maan, of die hele leër van die hemel - wat Ek nie beveel het nie -

4. "en dit aan jou vertel word, en jy dit hoor, moet jy terdeë ondersoek instel, en as dit waarheid is, staan die saak vas, is hierdie gruwel in Israel gedoen,

5. "dan moet jy die man of die vrou wat hierdie verkeerde ding gedoen het, na jou poorte uitbring - die man of die vrou - en jy moet hulle stenig, dat hulle sterwe. 

6. "Op die verklaring van twee of drie getuies, moet die veroordeelde gedood word; hy mag nie gedood word op die verklaring van een getuie nie."


Wednesday 17 January 2018.

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 17:1-6)

1. "You shall not sacrifice to the Lord your God a bull or sheep which has any blemish or defect, for that is an abomination to the Lord your God. 

2. "If there is found among you, within any of your gates which the Lord your God gives you, a man or a woman who has been wicked in the sight of the Lord your God, in transgressing His covenant,  

3. "who has gone and served other gods and worshiped them, either the sun or the moon or any of the host of heaven, which I have not commanded,

4. "and it is told you, and you hear of it, then you shall inquire diligently. And if it is indeed true and certain that such an abomination has been committed in Israel,   

5. "then you shall bring out to your gates that man or woman who has committed that wicked thing, and shall stone to death that man or woman with stones.

6. "On the evidence of two or three witnesses he who is worthy of death, shall be put to death; he shall not be put to death on the evidence of one witness."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment