Monday, 22 January 2018

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Vrydag 26 Januarie 2018.

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 17:17-20)

17. "Ook mag hy nie baie vroue aanskaf nie, dat sy hart nie afwyk nie; hy mag ook vir hom nie uitermate silwer en goud aanskaf nie. 

18. "En as hy op die troon van sy koninkryk sit, moet hy vir hom 'n afskrif van hierdie wet in 'n boek skrywe, en dié wat voor die Levitiese priesters lê;

19. "en dit moet by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees, om te leer om die Here sy God te vrees, deur al die woorde van hierdie wet en hierdie insettinge te hou, om dit te doen;

20. "sodat sy hart hom nie verhef oor sy broers nie, en hy van die gebod nie regs of links afwyk nie; dat hy die dae kan verleng in sy koninkryk, hy en sy seuns, onder Israel. 


Friday 26 January 2018.

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 17:17-20)

17. "And he shall not multiply wives to himself, that his (mind and) heart turn not away; nor shall he greatly multiply to himself silver and gold.  

18. "And when he sits on his royal throne, he shall write for himself a copy of this law in a book, out of what is before the Levitical priests.  

19. "And he shall keep it with him, and he shall read in it all the days of his life, that he may learn (reverently) to fear the Lord his God, by keeping all the words of this law, and these statutes and then doing them,

20. "that his (mind and) heart may not be lifted up above his brethren and that he may not turn aside from the commandment to the right or to the left; so that he may continue long, he and his sons, in his kingdom in Israel. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment