Monday, 29 January 2018
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
Friday, 26 January 2018
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIF ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
Saterdag 27 Januarie 2018.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 5:29,32)
29. En Levi (Mattheus) het 'n groot feesmaal vir Hom in sy huis gegee; en daar was 'n groot menigte van tollenaars en ander wat saam met hulle aan tafel was.
30. En hulle skrifgeleerdes en die Fariseërs het by Sy dissipels gemurmureer en gesê: 'Waarom eet julle saam met die tollenaars en die sondaars?'
31. En Jesus antwoord en sê vir hulle: "Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is.
32. "Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering."
Saturday 27 January 2018.
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 5:29,30)
29. And Levi (Mstthew) made a great banquet for Him in his own house, and there was a large company of tax collectors and others who were reclining (at the table) with them.
30. Now the Pharisees and their scribes were grumbling against Jesus' desciples, saying: 'Why are you eating and drinking with tax collectors and (preeminently) sinful people?'
31. And Jesus answered them: "Is it not those who are healthy who need a physician, but those who are sick?
32. "I have not come (to arouse and invite and call the righteous, but erring ones, (those not free from sin) to repentance, (to change their minds for the better and heartily to amend their ways, with abhorrence of their past sins).
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge.
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.
Wednesday, 24 January 2018
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
Donderdag 25 Januarie 2018.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 5:12-16)
12. En terwyl Hy in een van die stede was, kom daar 'n man vol van melaatsheid; en toe hy Jesus sien, val hy op sy aangesig en smeek Hom en sê: 'Here, as U wil, kan U my reinig.'
13. Daarop steek Hy die hand uit en raak hom aan en sê: "Ek wil, word gereinig!" En dadelik het die melaatsheid hom verlaat.
14. Toe gee Hy hom bevel om dit aan niemand te vertel nie; maar, sê Hy: "Gaan vertoon jou aan die priester en offer jou reiniging soos Moses voorgeskrywe het, vir hulle tot 'n getuienis."
15. Maar die gerug aangaande Hom is nog meer versprei, en groot menigtes het bymekaargekom om te luister, en deur Hom van hulle siektes genees te word.
16. Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid.
Thursday 25 January 2018.
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 5:12-16)
12. While He was in one of the towns, there came a man full of (covered with) leprosy; and when he saw Jesus, he fell on his face and inplored Him, saying: 'Lord, if You are willing, You are able to cure me and make me clean.'
13. And Jesus reached out His hand and touched him, saying: "I Am willing, be cleansed!" And immediately the leprosy left him.
14. And Jesus charged him to tell no one (that he might chance to meet), (until He said:) "Go and show yourself to the priest, and make an offering for your purification, as Moses commanded, for a testimony and proof to the people, that they may have evidence (of your healing)."
15. But so much the news spread abroad concerning Him, and great crowds kept coming together to (hear Him) and to be healed by Him of their infirmities.
16. But He Himself withdrew (in retirement) to the wilderness (desert), and prayed.
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge.
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more
Monday, 22 January 2018
HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.
Vrydag 26 Januarie 2018.
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 17:17-20)
17. "Ook mag hy nie baie vroue aanskaf nie, dat sy hart nie afwyk nie; hy mag ook vir hom nie uitermate silwer en goud aanskaf nie.
18. "En as hy op die troon van sy koninkryk sit, moet hy vir hom 'n afskrif van hierdie wet in 'n boek skrywe, en dié wat voor die Levitiese priesters lê;
19. "en dit moet by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees, om te leer om die Here sy God te vrees, deur al die woorde van hierdie wet en hierdie insettinge te hou, om dit te doen;
20. "sodat sy hart hom nie verhef oor sy broers nie, en hy van die gebod nie regs of links afwyk nie; dat hy die dae kan verleng in sy koninkryk, hy en sy seuns, onder Israel.
Friday 26 January 2018.
HERMA'S BLOG:
(Deuteronomy 17:17-20)
17. "And he shall not multiply wives to himself, that his (mind and) heart turn not away; nor shall he greatly multiply to himself silver and gold.
18. "And when he sits on his royal throne, he shall write for himself a copy of this law in a book, out of what is before the Levitical priests.
19. "And he shall keep it with him, and he shall read in it all the days of his life, that he may learn (reverently) to fear the Lord his God, by keeping all the words of this law, and these statutes and then doing them,
20. "that his (mind and) heart may not be lifted up above his brethren and that he may not turn aside from the commandment to the right or to the left; so that he may continue long, he and his sons, in his kingdom in Israel.
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge.
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)
Sunday, 21 January 2018
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
Sondag 21 Januarie 2018.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Psalm 37:18-
18. Jod. Die Here ken die dae van die opregtes, en hulle erfdeel sal tot in ewigheid bly.
19. Hulle sal nie beskaamd staan in die slegte tyd nie, en in dae van hongersnood sal hulle versadig word.
20. Kaf. Maar die goddelose sal omkom, en die vyande van die Here soos die prag van die weivelde; hulle verdwyn soos rook, hulle verdwyn.
Sunday 21 January 2018.
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 37:18-
18. The Lord knows the days of the upright and blameless, and their heritage will abide forever.
19. They shall not be put to shame in the time of evil; and in the days of famine they shall be satisfied.
20. But the wicked shall perish, and the enemies of the Lord shall be as the fat of lambs (that is consumed in smoke) and as the glory of the pastures. They shall vanish; like smoke shall they consume away.
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge.
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)
Friday, 19 January 2018
PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.
Saterdag 20 Januarie 2018.
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Psalm 37:14-17)
14. Get. Die goddelose het die swaard getrek en hulle boog gespan, om die ellendige en die behoeftige te laat val, om dié te slag wat opreg is van weg.
15. Hulle swaard sal in hulle hart gaan, en hulle boë sal verbreek word.
16. Tet. 'n Klein bietjie is vir die regverdige beter as die rykdom van baie goddelose;
17. want die arms van die goddelose sal verbreek word, maar die Here ondersteun die regverdiges.
Saturday 20 January 2018.
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 37:14-17)
14. The wicked draw the sword and bend their bows to cast down the poor and needy, to slay those who walk uprightly (blameless in conduct and in conversation).
15. The swords (of the wicked) shall enter their own hearts, and their bows shall be broken.
16. Better is the little that the (uncompromisingly) righteous have, than the ubundance (of possessions) of many who are wrong and wicked.
17. For the arms of the wicked shall be broken, but the Lord upholds the (consistently righteous.
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge.
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)
HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.
Saterdag 20 2018.
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 17:14-16)
14. "As jy in die land kom wat die Here jou God jou gee, en jy dit in besit neem en daarin woon, en dan sê: 'Ek wil 'n koning oor my aanstel soos al die nasies wat rondom my
is,
15. "dan moet jy sekerlik 'n koning oor jou aanstel, hom wat die Here jou God sal uitkies; uit die midde van jou broers moet jy 'n koning oor jou aanstel, jy mag geen uitlander wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie.
16. "Hy moet net nie vir hom baie perde aanskaf nie, en hy mag die volk nie na Egipte teruglei om baie perde aan te skaf nie, aangesien die Here vir julle gesê het: 'Julle moet nooit meer teruggaan op hierdie pad nie.'"
Saturday 20 January 2018.
HERMA'S BLOG:
(Deuteronomy 17:14-16)
14. "When you come to the land which the Lord your God gives you, and you possess it and live there, and then say: "We will set a king over us like all the nations that are about us,
15. "you shall surely set a king over you, him whom the Lord your God will choose. One from among your brethren you shall set as king over you; you may not set a foreigner, who is not your brother, over you.
16. "But he shall not multiply horses to himself, or cause the people to return to Egypt in order to multiply horses, since the Lord said to you: 'You shall never return that way.'"