Wednesday 27 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 30 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Lukas 2: 41-45)

41. En Sy ouers was gewoond om elke jaar met Paasfees, Jerusalem toe te gaan. 

42. En toe Hy twaalf jaar oud was, het hulle volgens die gebruik van die Fees, na Jerusalem opgegaan. 

43. En nadat die Feesdae vir hulle verby was, en terwyl hulle teruggaan, het die Kind Jesus in Jerusalem agtergebly; en Josef en Sy moeder het dit nie geweet nie, 

44. maar omdat hulle gedink het dat Hy by die reisgeselskap was, het hulle 'n dagreis ver gegaan, en Hom onder die familie en onder die bekendes gesoek. 

45. En toe hulle Hom nie vind nie, het hulle teruggegaan na Jerusalem en Hom gesoek. 


Saturday 30 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Luke 2-41-45)

41. Now His parents went to Jerusalem every year to the Passover Feast.  

42. And when He was twelve years old, they went up, as was their custom.  

43. And when the Feast was ended, as they were returning, the boy Jesus remained behind in Jerusalem. Now, His parents did not know this,

44. but supposing Him to be in the caravan, they traveled on a day's journey; and then they sought Him (diligently, looking up and down) for Him among their kinsfolk and acquaintances. 

45. And when they failed to find Him, they returned to Jerusalem, looking for Him (up and down) all the way.  


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment