Saturday 23 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 24 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 1:30-38)

30. En die engel sê vir haar: "Moenie vrees nie Maria, want jy het genade by God gevind. 

31. "En kyk, jy sal swanger word en 'n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem. 

32. "Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van Sy vader Dawid gee,

33. "en Hy sal Koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan Sy Koninkryk sal daar geen einde wees nie."

34. Toe sê Maria vir die engel: 'Hoe kan dit wees, aangesien ek geen man het nie?'

35. En die engel antwoord en sê vir haar: "Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word. 

36. "En kyk, Elisabet jou bloedverwant, het self ook 'n seun ontvang in haar ouderdom, en hierdie maand is die sesde vir haar wat onvrugbaar genoem is. 

37. "Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie."

38. En Maria sê: 'Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord.' En die engel het van haar weggegaan. 


Sunday 24 Decembee 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Luke 1:30-38)

30. And the angel said to her: "Do not be afraid Mary, for you have found grace (free, spontaneous, absolute favour and loving-kindness) with God. 

31. "And listen! You will become pregnant  and give birth to a Son, and you shall call His Name Jesus.

32. "He will be great (eminent) and will be called the Son of the Most High; and the Lord God will give to Him the throne of His forefather David, 

33. and He will reign over the house of Jacob throughout the ages; and of His reign there will be no end."

34. And Mary said to the angel: 'How can this be, since I have no (intimacy with any man as a) husband?'

35. Then the angel said to her: "The Holy Spirit will come upon you, and the power of the Most High will overshadow you (like a shining cloud); and so the Holy (pure, sinless) Offspring which shall be born of you, will be called the Son of God. 

36. "And listen! Your relative Elizabeth in her old age has also conceived a son, and this is now the sixth month with her, who was called barren.

37. "For with God, nothing is ever impossible, and no word from God shall be without power or impossible of fulfillment."

38. Then Mary ssid: 'Behold, I am the handmaiden of the Lord; let it be done to me according to what you have said.' And the angel left her. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment