Wednesday, 27 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Monday 1 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 3:1-4)

1. In the fifteenth year of Tiberius Ceasar's reign - when Pontius Pilate was governor of Judea, and Herod was tetrarch of Galilee, and his brother Philip tetrarch of the region of Ituraea and Trachonitis, and  Lysanias tetrarch of Abilene - 

2. in the high priesthood of Annas and Caiaphas, the Word of God (concerning the attainment through Christ, of salvation in the kingdom of God) came to John, son of Zachariah in the wilderness (desert). 

3. And he went into all the country round about the Jordan, preaching a baptism of repentance (of hearty amending of their ways, with abhorrence of past wrongdoings) unto the forgiveness of sin;

4. as it is written in the book of words of Isaiah the prophet: "The voice of one crying in the wilderness, (shouting in the desert): 'Prepare the way of the Lord, make His beaten paths straight.'"

Maandag 1 Januarie 2018.

PÊREL VAN ELKE DAG:

(Luke 3:1-4)

1. En in die vyftiende jaar van die regering van keiser Tibérius, toe Pontius Pilatus goewerneur was van Judéa, en Herodus viervors van Galiléa, en Filippus sy broer, viervors van Ituréa en die land Trachonítis, en Lisánias viervors van Abiléne, 

2. tydens die hoëpriesterskap van Annas en Kájafas, het die Woord van God gekom tot Johannes, die seun van Sagaría, in die woestyn. 

3. En hy het gekom in die hele omtrek van die Jordaan en die doop van bekering, tot vergifnes van sondes verkondig; 

4. soos geskrywe is in die boek van die woorde van Jesaja, die profeet, waar hy sê: "Die stem van een wat roep in die woestyn: 'Berei die weg van die Here, maak Sy paaie reguit.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 2 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

JOHANNES DIE DOPER:

(Lukas 3:5-9)

5. "Elke dal moet opgevul word en elke berg en heuwel wegsak; en die krom draaie sal 'n reguit pad word, en die skurwe plekke gelyk weë, 

6. "en alle vlees sal die heil van God sien. 

7. Toe sê hy vir die skare wat uitgegaan het om deur hom gedoop te word: "Addergeslag, wie het julle aangewys om te vlug van die toorn wat aan kom is?

8. "dra dan vrugte wat by die bekering pas, en moenie by julleself begin sê: 'Ons het Abraham as vader,' nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham te verwek. 

9. "Maar die byl lê ookal teen die wortel van die bome. Elke boom dan wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi."

Tuesday 2 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

JOHN THE BAPTIST:

(Luke 3:5-9)

5. "Every valley and ravine shall be filled up, and every mountain and hill shall be leveled; and the crooked places shall be made straight, and the rough roads shall be made smooth;

6. "and all mankind shall see (behold and understand, and at last acknowledge) the salvation of God (the deliverance from eternal death, decreed by God). 

7. So John the Baptist said to the crowds who came out to be baptized by him: "You offspring of vipers! Who secretly warned you to flee from the coming wrath? 

8. "'Bear fruits that are deserving and consistent with (your) repentance (that is, conduct worthy of a heart changed, a heart abhoring sin.) And do not begin to say to yourselves: "'We have Abraham as our father';

for I tell you that God is able from these stones to raise up descendants for Anraham. 

9. "Even now the ax is laid to the root of the trees, so that every tree that does not bear good fruit is cut down and cast into the fire."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 3 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 3:10-16)

10. En die skare het hom gevra en gesê: "Wat sal ons dan doen?"

11. En hy antwoord en sê vir hulle: "Wie twee kledingstukke het, moet meedeel aan hom wat nie het nie; en wie voedsel het moet dieselfde doen."

12. En tollenaars het ook gekom om gedoop te word, en vir hom gesê: "Meester, wat moet ons doen?"

13. En hy antwoord hulle: "Moenie meer invorder as wat julle voorgeskrywe is nie."

14. En die soldate het hom ook gevra en gesê: "En ons, wat moet ons doen?" En hy antwoord hulle: "Julle moet niemand geweld aandoen of iets afpers nie, en wees tevrede met julle soldy."

15. En terwyl die volk in verwagting was, en almal in hulle hart oorweeg het aangaande Johannes, of hy nie miskien die Christus was nie,

16. antwoord Johannes almal en sê: "Ek doop julle met water, maar Hy wat sterker is as ek, Wie se skoenriem ek nie waardig is om los te maak nie - Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur."

Wednesday 3 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 3:10-16)

10. And the multitudes asked him: "Then what shall we do?" 

11. And he replied to them: 'He who has two tunics (undergarments), let him share with him who has none, and he who has food, let him do it the same way. 

12. Even tax collectors came to be baptized, and they said to him: "Teacher, what shall we do?

13. And he said to them: "Exact and collect no more than the fixed amount appointed you."

14. Those serving as soldiers also asked him: "And we, what shall we do?" And he replied to them: "Never demand or enforce by terrifying people, or by accusing wrongfully, and always be satisfied with your rations ( supplies) and your allowance (wages).

15. As the prople were in suspense and waited expectantly, and everybody reasoned and questioned in their hearts concerning John, whether perhaps he might be the Christ (the Messiah, the Anointed One),

16. John answered them all by saying: "I baptize you with water; but He Who is mightier than I is coming, the strap of Whose sandals I am not fit to unfasten. He will baptize you with the Holy Spirit and with fire."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 31 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 2-46-52)

46. En ná drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit, en na hulle luister en hulle uitvra. 

47. En almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor Sy verstand en Sy antwoorde. 

48. En toe hulle Hom sien, was hulle verslae. En Sy moeder sê vir Hom: "Kind, waarom het Jy so met ons gemaak? Kyk, jou vader en ek het Jou met angs gesoek."

49. En Hy sê vir hulle: "Waarom het u My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die dinge van My Vader moet wees nie?"

50. En hulle het die woord wat Hy aan hulle gesê het nie verstaan nie.  

51. En Hy het saam met hulle gegaan, en in Násaret gekom, en Hy was hulle onderdanig. En Sy moeder het al hierdie dinge in haar hart bewaar. 

52. En Jesus het toegeneem in wysheid en grootte, en in genade by God en die mense. 

Sunday 31 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 2:46-52)

46. After three days they found Him (came upon Him) in the (court of the) temple, sitting among the teachers, listening to them, and asking them questions. 

47. And all who heard Him were astonished and overwhelmed with bewildered wonder at His intelligence and understanding and replies. 

48. And when they (Joseph and Mary) saw Him, they were amazed; and His mother said to Him: "Child, why have You treated us like this? Here Your father and I have been anxiously looking for You (distressed and tormented)."

49. And He said to them: "How is it that you had to look for Me? Did you not see and know that it is necessary (as a duty) for Me to be in My Father's house and (occupied) about My Father's business?"

50. But they did not comprehend what He was saying to them. 

51. And He went down with them, and came to Nazareth, and He was (hibitually) obedient to them; and His mother kept and closely and persistently guarded all these things in her heart. 

52. And Jesus increased in wisdom (in broad and full understanding) and in stature and years, and in favour with God and man. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 30 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Lukas 2: 41-45)

41. En Sy ouers was gewoond om elke jaar met Paasfees, Jerusalem toe te gaan. 

42. En toe Hy twaalf jaar oud was, het hulle volgens die gebruik van die Fees, na Jerusalem opgegaan. 

43. En nadat die Feesdae vir hulle verby was, en terwyl hulle teruggaan, het die Kind Jesus in Jerusalem agtergebly; en Josef en Sy moeder het dit nie geweet nie, 

44. maar omdat hulle gedink het dat Hy by die reisgeselskap was, het hulle 'n dagreis ver gegaan, en Hom onder die familie en onder die bekendes gesoek. 

45. En toe hulle Hom nie vind nie, het hulle teruggegaan na Jerusalem en Hom gesoek. 

Saturday 30 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Luke 2-41-45)

41. Now His parents went to Jerusalem every year to the Passover Feast.  

42. And when He was twelve years old, they went up, as was their custom.  

43. And when the Feast was ended, as they were returning, the boy Jesus remained behind in Jerusalem. Now, His parents did not know this,

44. but supposing Him to be in the caravan, they traveled on a day's journey; and then they sought Him (diligently, looking up and down) for Him among their kinsfolk and acquaintances. 

45. And when they failed to find Him, they returned to Jerusalem, looking for Him (up and down) all the way.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 29 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 2:36-40)

36. En daar was Anna, 'n profetes, die dogter van Fánuel, uit die stam van Aser. Sy was op baie ver gevorderde leeftyd, en het van haar maagdom af sewe jaar lank met haar man saamgelewe;

37. en sy was 'n weduwee van omtrent vier en tagtig jaar. Sy het nie weggebly van die tempel nie, en met vaste en gebede God gedien nag en dag. 

38. En sy het in dieselfde uur daar gekom, en die Here geprys en van Hom gespreek met almal in Jerusalem, wat die verlossing verwag het. 

39. En toe hulle alles volbring het wat volgens die wet van die Here was, het hulle teruggegaan na Galiléa, na hulle stad Násaret. 

40. En die Kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees, en vol van wysheid. En die genade van God was op Hom. 

Friday 29 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 2:36-40)

35. And there were also a prophetess, Anna, the daughter of Phanuel, of the tribe of Asher. She was very old, having lived with her husband seven years from her maidenhood,

37. and as a widow even for eighty four years. She did not go out from the temple enclosure, but was worshiping night and day with fasting and prayer. 

38. And she too came up at the same hour, and she returned thanks to God and talked of (Jesus) to all who were looking for the redemption (deliverance) of Jerusalem. 

39. And when they had done everything according to the Law of the Lord, they went back into Galilee, to their own town, Nazareth. 

40. And the Child grew and became strong in spirit, filled with wisdom; and the grace (favour and spiritual blessing) of God was upon Him. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 28 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukaa 2:33-35)

33. En Josef en Sy moeder het hulle verwonder oor die dinge wat van Hom gesê is. 

34. En Símeon het hulle geseën en aan Maria Sy moeder gesê: "Kyk, hierdie Kind is bestemd tot 'n val en 'n opstanding van baie in Israel, en tot 'n teken wat weerspreek sal word - 

35. "ja, 'n swaard sal deur jou eie siel gaan - sodat die gedagtes uit baie harte openbaar kan word."

Thursday 28 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 2:33-35)

33. And His legal father, and His mother were marveling at what was said about Him.  

34. And Simeon blessed them and said to Mary His mother: "Behold, this Child is appointed and destined for the fall and rising of many in Israel, and for a sign that is spoken against -

35. "and a sword will pierce through your own soul also - that the secret thoughts and purposes of many hearts may be brought out and disclosed."  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Tuesday, 26 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 27 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 2:25-32)

25. En daar was 'n man in Jerusalem met die naam van Símeon; en hierdie man was regverdig en vroom, en het die vertroosting van Israel verwag, en die Heilige Gees was op hom. 

26. En aan hom was deur die Heilige Gees geopenbaar dat hy die dood nie sou sien voordat hy die Christus van die Here nie gesien het nie.  

27. En hy het deur die Gees in die tempel gekom; en toe die ouers die Kindjie Jesus inbring, om met Hom te handel volgens die gebruik van die Wet,  

28. het hy Hom in sy arms geneem en God geloof en gesê:

29. "Nou laat U Here, U dienskneg gaan in vrede volgens U Woord, 

30. "omdat my oë U Heil gesien het, 

31. "wat U berei het voor die oë van al die volke, 

32. "'n Lig tot verligting van die nasies, en tot heerlikheid van U volk Israel."_

Wednesday 27 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 2:25-32)

25. Now there was a man in Jerusalem whose name was Simeon, and this man was righteous and devout (cautiously and carefully observing the divine Law), and looking for the Consolation of Israel; and the Holy Spirit was upon him. 

26. And it had been divinely revealed (communicated) to him by the Holy Spirit that he would not see death before he had seen the Lord's Christ (the Messiah, the Anointed One), 

27. And prompted by the Holy Spirit, he came into the temple (enclosure); and when the parents brought in the little Child Jesus, to do for Him what was customary according to the Law,

28. Simeon took Him up in his arms, and praised and thanked God and said:

29. "And now Lord, You are releasing Your servant to depart (leave this world) in peace, according to Your Word;

30. "for with my own eyes I have seen Your Salvation, 

31. "Which You Have ordained and prepared before (in the presence of) all peoples,

32. "a Light for revelation to the Gentiles (to disclose what was before unknown) and (to bring) praise and honour and glory to Your people Israel."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 26 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 2:21-24)

21. En toe agt dae vervul was, dat hulle die Kindjie sou besny, het hulle Hom Jesus genoem, die Naam wat deur die engel gegee is, voor Sy ontvangenis in die moederskoot. 

22. En nadat die dae van haar reiniging volgens die wet van Moses vervul was, het hulle Hom na Jerusalem gebring, om Hom aan die Here voor te stel,

23. soos geskrywe is in die wet van die Here: "Elke manlike kind wat die moederskoot open, sal heilig vir die Here genoem word;"

24. en om die offer te gee volgens wat gesê is in die wet van die Here: ''n paar tortelduiwe, of twee jong duiwe.'

Tuesday 26 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 2:21-24)

21. And at the end of eight days, when (the Baby) was to be circumcised, He was called Jesus, the Name given by the angel, before He was conceived in the womb.  

22. And when the time for their purification (the mother's purification and the Baby's dedication) came according to the Law of Moses, they brought Him up to Jerusalem to present Him to the Lord - 

23. as it is written in the Law of the Lord: "Every firstborn male that opens the womb, shall be set apart and dedicated and called holy to the Lord" -

24. and (they came also) to offer a sacrifice according to what is said in the Law of the Lord: 'A pair of turtledoves or two young pigeons.'

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Sunday, 24 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 25 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 2:4-7)

4. En Josef het opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret na Judéa die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was, 

5. om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy homself verloof het, wat swanger was. 

6. En terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar,

7. en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke, en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. 

Monday 25 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 2:4-7)

4. Joseph also went up from Galilee, out of the city of Nazareth into Judea, to the city of David, which is called Bethlehem, because he was of the house and lineage of David, 

5. to be registered with Mary his betrothed wife, who was with child. 

6. So it was, that while they were there, the days were completed for her to be divered. 

7. And she brought forth her firstborn Son, and wrapped Him in swaddling cloths, and laid Him in a manger, because there was no room for them in the inn. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Saturday, 23 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA SE BLOG.

Saterdag 13 Januarie 2018. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronimium 16:13-15)

13. "Die huttefees moet jy sewe dae lank hou, as jy van jou dorsvloer en wynpers insameling hou. 

14. "En jy moet vrolik wees op jou fees, jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin, en die Leviet en die vreemdeling, en die wees en die weduwee wat in jou poorte is. 

15. "Sewe dae lank moet jy vir die Here jou God Fees hou, op die plek wat dis Here sal uitkies, want die Here jou God sal jou seën in al jou inkomste en al die werk van jou hande; en jy moet net maar vrolik wees."

Saturday 13 January 2018. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 16:13-15)

13. "You shall observe the Feast of Tabernacles, or Booths for seven days after you have gathered in from your threshing floor and wine vat.  

14. "You shall rejoice in your Feast: you, and your son and daughter, your manservant and maidservant, the Levite, the transient and the stranger, the fatherless, and the widows who are in your towns. 

15. "For seven dsys you shall keep a solemn Feast to the Lord your God, in the place which the Lord chooses; because the Lord your God will bless you in all your produce, and in all the works of your hands, so that you will be altogether joyful."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 24 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 1:30-38)

30. En die engel sê vir haar: "Moenie vrees nie Maria, want jy het genade by God gevind. 

31. "En kyk, jy sal swanger word en 'n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem. 

32. "Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van Sy vader Dawid gee,

33. "en Hy sal Koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan Sy Koninkryk sal daar geen einde wees nie."

34. Toe sê Maria vir die engel: 'Hoe kan dit wees, aangesien ek geen man het nie?'

35. En die engel antwoord en sê vir haar: "Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word. 

36. "En kyk, Elisabet jou bloedverwant, het self ook 'n seun ontvang in haar ouderdom, en hierdie maand is die sesde vir haar wat onvrugbaar genoem is. 

37. "Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie."

38. En Maria sê: 'Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord.' En die engel het van haar weggegaan. 

Sunday 24 Decembee 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Luke 1:30-38)

30. And the angel said to her: "Do not be afraid Mary, for you have found grace (free, spontaneous, absolute favour and loving-kindness) with God. 

31. "And listen! You will become pregnant  and give birth to a Son, and you shall call His Name Jesus.

32. "He will be great (eminent) and will be called the Son of the Most High; and the Lord God will give to Him the throne of His forefather David, 

33. and He will reign over the house of Jacob throughout the ages; and of His reign there will be no end."

34. And Mary said to the angel: 'How can this be, since I have no (intimacy with any man as a) husband?'

35. Then the angel said to her: "The Holy Spirit will come upon you, and the power of the Most High will overshadow you (like a shining cloud); and so the Holy (pure, sinless) Offspring which shall be born of you, will be called the Son of God. 

36. "And listen! Your relative Elizabeth in her old age has also conceived a son, and this is now the sixth month with her, who was called barren.

37. "For with God, nothing is ever impossible, and no word from God shall be without power or impossible of fulfillment."

38. Then Mary ssid: 'Behold, I am the handmaiden of the Lord; let it be done to me according to what you have said.' And the angel left her. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 23 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 1:21-23)

21. En sy sal 'n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat Sy volk van hulle sondes sal verlos. 

22. En dit het alles gebeur sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het:

23. "Kyk, die maagd sal swanger word en 'n Seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is as dit vertaal word: 'God met ons.'"

Saturday 23 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Matthew 1:21-23)

21. She will bear a Son, and you shall call His Name Jesus (the Greek form of the Hebrew Joshua, which means Saviour), for He will save His people from their sins, (that is, prevent them from failing and missing the true end and scope of life, which is God).

22. All this took place that it might be fulfilled which the Lord had spoken through the prophet:

23. "Behold, the virgin shall become pregnant and give birth to a Son, and they shall call His Name Emmanuel - which, when translated, means: 'God with us.'"