Sunday 29 October 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 7 November 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 84:12,13)

12. Want die Here is 'n son en skild; die Here sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie. 

13. Here van die leërskare, welgeluksalig is die mens wat op U vertrou!


Tuesday 7 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Psalm 84:11,12)

11. For the Lord is a sun and shield; the Lord bestows favour and honour; no good thing does He withhold from those whose walk is blameless. 

12. O Lord Almighty, blessed is the man who trusts in You!


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment