HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 4:7-10)
7. "Want watter groot nasie het gode wat vir hulle so naby is soos die Here onse God, so dikwels as ons Hom aanroep?
8. "En watter groot nasie is daar wat sulke regverdige insettinge en verordeninge het soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?
9. "Neem jou net in ag en wees terdeë op jou hoede, dat jy die dinge nie vergeet wat jou oë gesien het nie, en dat hulle uit jou hart nie wyk al die dae van jou lewe nie; en jy moet dit aan jou kinders en jou kindskinders bekend maak;
10. "die dag dat jy voor die aangesig van die Here jou God by Horeb gestaan het, toe die Here aan my gesê het: 'Vergader die volk vir My, en Ek sal hulle My Woorde laat hoor, dat hulle kan leer om My te vrees al die dae wat hulle op die aarde lewe, en dit aan hulle kinders kan leer.'"
Tuesday 3 October 2017.
HERMA'S BLOG:
(Deuteronomy 4:7-10)
7. "For what great nation is there that has God so near to it, as the Lord our God is to us, for whatever reason we may call upon Him?
8. "And what great nation is there that has such statutes and righteous judgements as are in all the law which I set before you this day?
9. "Only take heed to yourself, and diligently keep yourselve, lest you forget the things your eyes have seen, and lest they depart from your heart all the days of your life. And teach them to your children and grandchildren;
10. "especially concerning the day you stood before the Lord your God in Horeb, when the Lord said to me: 'Gather the people to Me, and I will let them hear My Words, that they will learn to fear Me all the days they live on the earth, and that they may teach their children.'"
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.
No comments:
Post a Comment