Vrydag 13 Oktober 2017.
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 5:1-5)
1. En Moses het die hele Israel laat roep en vir hulle gesê: "Hoor Israel, die insettinge en verordeninge wat ek vandag voor julle uitspreek; julle moet dit leer en dit sorgvuldig hou.
2. "Die Here onse God het by Horeb met ons 'n verbond gesluit.
3 "Met ons vaders het die Here hierdie verbond nie gesluit nie, maar met ons self, ons wat hier vandag in die lewe is.
4. "Van aangesig tot aangesig het die Here op die berg, uit die vuur met julle gespreek -
5. "ek het in dié tyd tussen julle en die Here gestaan om aan julle die Woord van die Here bekend te maak, want julle was bevrees vir die vuur, en het nie op die berg geklim nie, en Hy het gesê:"
Friday 13 October 2017.
HERMA'S BLOG:
(Deuteronomy 5:1-5)
1. And Moses called all Israel, and said to them: "Hear O Israel, the statutes and ordinances which I speak in your hearing this day, that you may learn them and take heed and do them.
2. "The Lord our God made a covenant with us in Horeb.
3. "The Lord made this covenant not with our fathers, but with us, who are all of us here alive this day.
4. "The Lord spoke with you face to face at the mount, out of the midst of the fire -
5. "I stood between the Lord and you at that time to show you the Word of the Lord, for you were afraid because of the fire and went not up into the mount. He said:"
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens die korrekte Skriflesing aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge.
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou, en tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate Scriptures to you every time, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.
No comments:
Post a Comment