Monday 2 October 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 9 Oktober 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomoum 4:30-
30. "As jy in die nood is en al hierdie dinge aan die einde van die dae oor jou kom, sal jy na die Here jou God terugkeer en na Sy Stem luister. 
31. "Want die Here jou God is 'n barmhartige God, Hy sal jou nie verlaat of jou in die verderf stort nie, en Hy sal die verbond van jou vaders, wat Hy hulle besweer het, nie vergeet nie. 
32. "Want doen tog ondersoek na die vorige dae wat voor jou gewees het, van die dag dat God mense op die aarde geskape het, en van een einde van die hemel, tot by die ander einde van die hemel, of so iets groots gebeur het, of iets dergeliks gehoor is. 
33. "Het 'n volk die stem van God uit die vuur hoor spreek, soos jy gehoor het, en in die lewe gebly?"

Monday 9 October 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 4:30-33)
30. "When you are in distress, and all these things come upon you in the latter days, when you turn to the Lord your God, and obey His voice, 
31. "(for the Lord your God is a merciful God), He will not forsake you nor destroy you, nor forget the covenant of your fathers, which He swore to them. 
32. "For ask now concerning the days that are past, which were before you, since the day that God created man on the earth, and ask from one end of heaven to the other, whether any great thing like this has happened, or anything like it has been heard. 
33. "Did any people ever hear the voice of God speaking out of the midst of the fire, as you have heard, and live?"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment