Monday 2 October 2017

HERMA SE BLOG. / HERMA'S BLOG.

Donderdag 5 Oktober 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 4:15-19)
15. "Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, want julle het géén verskyning gesien op die dag toe die Here by Horeb uit die vuur met julle gespreek het nie -
16. "sodat julle nie verderflik handel deurdat julle vir julle 'n gesnede beeld, 'n gelykenis van enige afgodsbeeld maak nie: 'n afbeelding van man of vrou, 
17. "'n afbeelding van enige dier wat op die aarde is, 'n afbeelding van enige gevleuelde voël wat in die lug vlieg, 
18. "'n afbeelding van enige iets wat op die aarde kruip, 'n afbeelding van enige vis wat in die water onder die aarde is; 
19. "dat jy ook jou oë nie na die hemel opslaan, en as jy die son sien en die maan en die sterre, die hele leër van die hemel, jou laat verlei en voor hulle nie neerbuig en hulle dien nie - dinge wat die Here jou God aan al die volke onder die hemel uitgedeel het." 

Thursday 5 Oktober 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 4:15-19)
15. "Therefore take good heed to yourselves, since you saw no form of Him on the day the Lord spoke to you on Horeb, out of the midst of the fire, 
16. "beware lest you become corrupt by making for yourselves (to worship) a graven image in the form of any figure, the likeness of male or female,  
17. "the likeness of any beast that is on the earth, or any winged fowl that flies in the air, 
18. "the likeness of anything that creeps on the ground, or of any fish that is in the waters beneath the earth,  
19. "and beware lest you lift up your eyes to the heavens, and when you see the sun, moon and stars, even all  the host of the heavens, you be drawn away and worship them and serve them, things which the Lord your God Has allotted to all nations under the whole heaven."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment