Saterdag 21 Oktober 2017.
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 6:9-13)
9. "En jy moet dit op die deurposte van jou huis, en op jou poorte skrywe.
10. "En as die Here jou God jou inbring in die land wat Hy aan jou vaders, Abraham, Isak en Jakob, met 'n eed beloof het om jou te gee - groot en mooi stede wat jy nie gebou het nie,
11"en huise vol allerhande goed, wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënbakke wat jy nie uitgekap het nie, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie - en jy eet en versadig word,
12. "neem jou dan in ag dat jy die Here nie vergeet, wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.
13. "Jy moet die Here jou God vrees en Hom dien; en by Sy Naam moet jy sweer."
Saturday 21 October 2017.
HERMA'S BLOG:
(Deuteronomy 6:9-13)
9. "And you shall write them on the doorposts of Your house, and on your gates.
10. "And when the Lord your God brings you into the land which He swore to your fathers, to Abraham, to Isaac, and Jacob, to give you, with great and goodly cities which you did not build,
11. "and houses full of good things which you did not fill, and cisterns hewn out which you did not hew, and vineyards and olive trees which you did not plant, and when you eat and are full,
12. "then beware lest you forget the Lord, Who brought you out of the land of Egypt, out of the house of bondage.
13. "You shall (reverently) fear the Lord your God and serve Him, and swear by His Name (and presence)."
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens die korrekte Skriflesing aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge.
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou, en tot in ewigheid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate Scriptures to you every time, according to your needs and expectations.
To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.
No comments:
Post a Comment