Wednesday 4 April 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 20 April 2018. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 2:5-7)
5. En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit elke nasie wat onder die hemel is. 
6. En toe hierdie geluid kom, het die menigte saamgestroom en was in die war, want elkeen het gehoor hoe hulle in sy eie taal (spesifieke dialek) praat;
7. en hulle was almal verbaas en verwonderd en sê vir mekaar: 'Is almal wat daar spreek dan nie Galileërs nie?' 

Friday 20 April 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 2:5-7)
5. Now there were then residing in Jerusalem Jews, devout and God-fearing men from every country under heaven. 
6. And when this sound was heard, the multitude came together and they were astonished and bewildered, because they heard the apostles speaking in his own (particular) dialect;
7. and they were beside themselves with amazement, saying: 'Are not all these who are talking Galileans?'

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate portion of Scripture every day, according to your needs and ecpectations. 
To Him be all glory, honour, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more).



No comments:

Post a Comment