Saturday 14 July 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 18 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:6-11)
6. En toe Herodes hom wou voorbring, het Petrus in daardie nag tussen twee soldate geslaap, met twee kettings geboei, en wagte voor die deur het die gevangenis bewaak. 
7. En meteens staan daar 'n engel van die Here by hom, en 'n lig skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom wakker en sê: "Staan gou op!" En die boeie het van sy hande afgeval. 
8. En die engel sê vir hom: "Omgord jou, en trek jou skoene aan!" En hy het dit gedoen. Verder sê hy vir hom: "Gooi jou bo-kleed om en volg my!"
9. En Petrus het uitgegaan en die engel gevolg; en hy het nie geweet dat wat deur die engel plaasgevind het, werklikheid was nie, maar hy het gemeen dat hy 'n gesig sien. 
10. En toe hulle by die eerste en die tweede wag verbygegaan het, kom hulle by die ysterpoort wat na die stad lei, en dit het vanself vir hulle oopgegaan. En hulle het buitekant gekom en een straat ver gegaan, en dadelik het die engel hom verlaat. 
11. Toe kom Petrus by homself en sê: "Nou weet ek waarlik dat die Here Sy engel gestuur en my gered het uit die hand van Herodes, en uit al die verwagtinge van die Joodse volk." 

Wednesday 18 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 12:6-11)
6. The very night before Herod was about to bring him forth, Peter was sleeping between two soldiers, fastened with two chains, and sentries before the door were guarding the prison. 
7. And suddenly an angel of the Lord appeared (standing beside him), and a light shone in the place where he was. And the angel gently smote Peter on the side and awakened him, saying: "Get up quickly!" And the chains fell off his hands.  
8. And the angel said to him: "Tighten your belt and bind on your sandals." And he did so. And the angel said to him: "Wrap your outer garment around you and follow me."
9. And Peter went out (along) following him, and he was not conscious that what was apparently being done by the angel, was real, but thought he was seeing a vision. 
10. When they had passed through the first guard and the second, they came to the iron gate which leads into the city. Of its own accord (the gate) swung open, and they went out and passed on through one street; at once the angel left him. 
11. Then Peter came to himself and said: "Now I really know and am sure that the Lord Has sent His angel and delivered me from the hand of Herod and from all that the Jewish people were expecting to do to me."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Photo by Michael Norten, excerpted from "Unlocking the Secrets of the Feasts"

No comments:

Post a Comment