Saturday 14 July 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 17 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:1-5)
1. En omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente, om hulle kwaad aan te doen. 
2. En hy het Jakobus die broer van Johannes, met die swaard omgebring. 
3. En toe hy sien dat dit die Jode welgevallig was, het hy verder ook Petrus in hegtenis geneem. En dit was die dae van die ongesuurde brode. 
4. Toe hy hom dan gegryp het, het hy hom in die gevangenis gesit en oorgegee aan vier wagte, elkeen van vier soldate om hom te bewaak, met die bedoeling om hom ná die Paasfees voor die volk te bring. 
5. So is Petrus dan in die gevangenis bewaak; maar daar het 'n aanhoudende gebed tot God deur die gemeente vir hom opgegaan. 

Tuesday 17 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 12:1-5)
1. About that time, Herod the king stretched forth his hands to afflict and oppress and torment some who belonged to the Church. 
2. And he killed James, the brother of John with a sword; 
3. and when he saw that it was pleasing to the Jews, he proceeded further and arrested Peter also. This was during the days of Unleavened Bread (the Passover week).
4. And when he had seized Peter, he put him in prison and delivered him to four squads of soldiers of four each to guard him, purposing after the Passover to bring him forth to the people. 
5. So Peter was kept in prison, but fervent prayer for him was persistently made to God by the Church (assembly).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)



No comments:

Post a Comment