Saturday 14 July 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 19 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:12-17)
12. En nadat dit vir hom duidelik geword het, kom hy by die huis van Maria, die moeder van Johannes wat ook Markus genoem word, waar baie in die gebed bymekaar was. 
13. En toe Petrus aan die deur van die poort klop, het 'n diensmeisie met die naam van Rhodé gegaan om te hoor wie daar was. 
14. En sy het die stem van Petrus herken en van blydskap die poort nie oopgemaak nie, maar na binne gehardloop en vertel dat Petrus voor die poort staan. 
15. Maar hulle sê vir haar: "Jy is van jou verstand af." Maar sy het volgehou dat dit so is. Daarop sê hulle: "Dit is sy engel."
16. En Petrus het aangehou met klop; en toe hulle oopmaak, sien hulle hom en was verbaas.  
17. Maar hy het hulle met die hand gewink om stil te bly en aan hulle vertel hoe die Here hom uit die gevangenis uitgelei het. En hy sê: "Vertel dit aan Jakobus en die broeders." En hy het uitgegaan en na 'n ander plek vertrek. 

Thursday 19 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 12:12-17)
12. When Peter at a glance, became aware of this (comprehending all the elements of the case), he went to the house of Mary the mother of John, whose surname was Mark, where a large number were assembled together and were praying.  
13. And when he knocked at the gate of the porch, a maid named Rhoda came to answer. 
14. And recognizing Peter's voice, in her joy she failed to open the gate, but ran in and told the people that Peter was standing before the porch gate. 
15. They said to her: "You are crazy!" But she persistently and strongly and confidently affirmed that it was the truth. They said: "It is his angel!"
16. But meanwhile Peter continued knocking, and when they opened the gate and saw him, they were amazed. 
17. But motioning to them with his hand to keep quiet and listen, he related to them how the Lord had delivered him out of the prison. And he said: "Report all this to James (the Less) and to the brethren." Then he left and went so some other place. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou af tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, power, might, mejesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)



No comments:

Post a Comment