Tuesday, 31 July 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 2 Augustus 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 14:24-28)
24. Toe gaan hulle deur Psídië en kom in Pamfílië;
25. en nadat hulle die Woord in Perge verkondig het, het hulle afgagaan na Attálië. 
26. En daarvandaan het hulle weggevaar na Antiochíë, waar hulle aan die genade van God opgedra was vir die werk wat hulle volbring het. 
27. En toe hulle daar kom en die gemeente saamgeroep het, het hulle verslag gedoen van al die dinge wat God met hulle gedoen het. 
28. En hulle het daar by die dissipels 'n geruime tyd deurgebring. 

Thursday 2 August 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 14:24-
24. Then they went through Pisidia and arrived at Pamphylia. 
25. And when they had spoken the Word in Perga (the doctrine concerning the attainment through Christ of salvation in the kingdom of God), they went down to Attalia; 
26. and from there they sailed back to Antioch, where they had first been commended to the grace of God for the work which they had now completed. 
27. Arriving there, they gathered the Church together and declared all that God Had accomplished with them, and how He Had opened to the Gentiles a door of faith, in Jesus as the Messiah, through Whom we obtain salvation in the Kingdom of God. 
28. And there they stayed no little time with the disciples. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glort, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 3 Augustus 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelimge 15:1-5
1. En sekere persone wat van Judéa af gekom het, het die broeders geleer; "As julle nie besny word volgens die gebruik van Moses nie, kan julle nie gered word nie."
2. Toe daar nou geen klein stryd en woordewisseling van die kant van Paulus en Bárnabas teen hulle ontstaan het nie, en hulle het besluit dat Paulus en Bárnabas en nog 'n paar ander van hulle sou opgaan na die apostels en ouderlinge in Jerusalem in verband met hierdie vraagstuk. 
3. En hulle is deur die gemeente uitgelei en het Fenísië en Samaría deurgegaan en vertel van die bekering van die heidene, en aan al die broeders groot blydskap verskaf.  
4. En by hulle aankoms in Jerusalem is hulle ontvang deur die gemeente en die apostels en die ouderlinge; en hulle het verslag gedoen oor al die dinge wat God met hulle gedoen het. 
5. Maar sommige van die gelowiges uit die party van die Fariseërs, het opgestaan en gesê: "Dit is noodsaaklik dat hulle besny word, en bevel ontvang om die Wet van Moses te onderhou." 

Friday 3 August 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 15:1-5)
1. But some men came down from Judea and were instructing the brethren: "Unless you are circumcised in accordance with the Mosaic custom, you can not be saved."
2. And when Paul and Barnabas had no small disagreement and discussion with them, it was decided that Paul and Barnabas and some of the others of their number should go up to Jerusalem and confer with the apostles and the elders about this matter. 
3. So, being fitted out and sent on their way by the Church, they went through both Phoenicia and Samaria, telling of the conversion of the Gentiles, and they caused great rejoicing among all the brethren. 
4. When they arrived in Jerusalem, they were heartily welcomed by the Church and the apostles and the elders, and they told them all what God had accomplished through them. 
5. But some who believed (who acknowledged Jesus as their Saviour and devoted themselves to Him),  belonged to the sect of the Pharisees, and they rose up and said: "It is necessary to cicumcise (the Gentile converts) and to charge them to obey the Law of Moses."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glort, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 5 Augustus 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 15:10-14)
10. "Nou dan, waarom versoek julle God, deur op die nek van die dissipels 'n juk te lê wat ons vaders en ook ons nie in staat was om te dra nie?
11. "Maar ons glo dat ons deur die genade van die Here Jesus Christus gered word, op dieselfde manier as hulle ook."
12. En die hele menigte het geswyg en na Bárnabas en Paulus geluister, terwyl hulle van al die tekens en wonders vertel wat God deur hulle onder die Heidene gedoen het.   
13. En nadat hulle geswyg het, antwoord Jakobus en sê: "Broeders, luister na my!
14. "Simeon (Petrus) het vertel hoe God in die begin uitgesien het om 'n volk uit die Heidene vir Sy Naam aan te neem."

Sunday 5 August 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 15:10-14)
10. "Now then, why do you try to test God by putting a yoke on the necks of the disciples, such as neither our forefathers nor we (ourselves) were able to endure?
11. "But we believe that we are saved through the grace (the undeserved favour and mercy) of the Lord Jesus, just as they are."
12. Then the whole assembly remained silent, and they listened (attentively) as Barnabas and Paul rehearsed what signs and wonders God Had performed through them among the Gentiles. 
13. When they had finished talking, James replied: "Brethren listen to me!
14. "Simeon (Peter) has rehearsed how God first visited the Gentiles, to take out of them a people (to bear and honour) His Name."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving from now and forever more.)

Many thanks to Margaret Mathembe for the above Sunday blessings. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 6 Augustus 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 15:15-20)
15. "En hiermee stem die woorde van die profete ooreen, soos geskrywe is:
16. 'Daarna sal Ek terugkom en die vervalle hut van Dawid weer oprig, en wat daarvan verwoes is, sal Ek weer oprig en dit herstel,
17. 'sodat die oorblyfsel van die mense die Here kan soek, en al die nasies oor wie Sy Naam uitgeroep is, spreek die Here wat hierdie dinge doen.'
18. "Aan God is al Sy werke wat van ewigheid af bekend is. 
19. "Daarom oordeel ek dat ons die wat uit die Heidene hulle tot God bekeer, nie moet bemoeilik nie,
20. "maar aan hulle skrywe dat hulle hul moet onthou van die dinge wat deur die afgode besoedel is, en van hoerery, en van diere wat verwurg is, en van die proe van bloed." 

Monday 6 August 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 15-15- 20)
15. "And with this the predictions of the prophets agree, as it is written:
16. 'After this I will come back, and will rebuild the house of David, which has fallen; I will rebuild its (very) ruins, and I will set it up again, 
17. 'so that the rest of men may seek the Lord, and all the Gentiles upon whom My Name Has been invoked,'
18. says the Lord, Who Has been making these things known from the beginning of the world. 
19. "Therefore it is my opinion that we should not put obstacles in the way of and annoy and disturb those of the Gentiles who turn to God, 
20. "but we should send word to them in writing, to abstain from and avoid anything that has been polluted by being offered to idols, and all sexual impurity, and (eating meat of animals) that have been strangled, and (tasting of) blood."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving from now and forever more.)

Many thanks to Max and Andrea Lucado for this picture, excerpted from their book: PRAYING THE PROMISES. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 4 Augustus 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handlinge 15:6-9)
6. En die apostels en die ouderlinge het vergader om hierdie saak te ondersoek. 
7. En toe daar 'n groot woordewisseling plaasvind, het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: "Broeders, julle weet dat God lank gelede onder ons, verkies het dat die Heidene deur my mond die woord van die evangelie sal hoor en gelowig word. 
8. "En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan hulle die Heilige Gees te skenk, net soos aan ons. 
9. "En Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle harte gereinig het deur die geloof. 

Saturday 4 August 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 15:6-9)
6. The apostles and the elders were assembled together to look into and consider this matter. 
7. And after there had been a long debate, Peter got up and said to them: "Brethren, you known that yuite a while ago God made a choice or selection from among you, that by my mouth the Gentiles should hear the message of the Gospel, and believe (credit and place their confidence in it).
8. "And God, Who is acquainted with and understands the heart, bore witness to them, giving them the Holy Spirit as He also did to us;
9. "and He made no difference between us and them, but cleansed their hearts by faith (by a atrong and welcome conviction that Jesus is the Messiah, through Whom we obtain eternal salvation in the Kingdom of God)."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 7 Augustus 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 15;21-27)
21. "Want van die ou tyd af het Moses in elke stad diegene wat hom verkondig, terwyl hy elke Sabbat in die Sinagoges gelees word." 
22. Toe het die apostels en die ouderlinge saam met die hele gemeente besluit om manne uit hulle te kies en na Antiochië te stuur, saam met Paulus en Bárnabas, naamlik Judas met die bynaam van Bársabas, en Silas, manne wat voorgangers onder die broeders was. 
23. En hulle het deur hul bemiddeling dít geskrywe: "Die apostels en die ouderlinge en die broeders, aan die broeders uit die Heidene in Antiochië en Sírië en Cilícië: Groete!
24. "Aangesien ons gehoor het dat sommige wat van ons uitgegaan het, aan wie ons geen opdrag gegee het nie, julle met woorde ontstel en julle gemoedere verontrus, deur te sê dat julle besny moet word en die wet moet onderhou,  
25. "het ons eenparig besluit om manne te kies en na julle te stuur saam met ons geliefde Bárnabas en Paulus - 
26. "manne wat hulle lewe oorgegee het vir die Naam van onse Here Jesus Christus. 
27. "Ons het dan Judas en Silas afgevaardig, om ook mondeling dieselfde berig te bring."

Tuesday 7 August 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 15:21-27)
21. "For from ancient generations Moses has had his preachers in every town, for he is read (aloud) every Sabbath in the synagogues."
22. Then the apostles and the elders, together with the whole Church, resolved to select men from among their number, and send them to Antioch with Paul and Barnabas. They chose Judas called Barsabbas, and Silas, both leading men among the brethren and sent them. 
23. With them they sent the following letter: "The brethren, both the apostles and the elders, to the brethren who are of the Gentiles in Antioch and Syria and Cilicia, greetings:
24. "As we have heard that some persons from our number have disturbed you with their teaching, unsettling your minds and throwing you into confusion, although we gave them no express orders or instructions (on the points in question),
25. "it has been resolved by us in assembly to select men and send them as messengers to you, with our beloved Barnabas and Paul,
26. "men who have hazarded their lives for the sake of our Lord Jesus Christ. 
27. "So we have sent Judas and Silas, who themselves will bring you the same message by word of mouth." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 1 Augustus 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 14:19-23)
19. Maar daar het Jode van Antiochië en Ikónium aangekom, en hulle het, nadat hulle die skare omgepraat het, Paulus gestenig en hom buitekant die stad gesleep, met die gedagte dat hy dood was. 
20. Maar toe die dissipels hom omring, het hy opgestaan en in die stad gekom, en die volgende dag saam met Bárnabas na Derbe vertrek. 
21. En nadat hulle aan daardie stad die evangelie verkondig en 'n aantal dissipels gemaak het, het hulle teruggegaan na Listre en Ikónium en Antiochië, 
22. en die siele van die dissipels versterk en hulle vermaan om in die geloof te bly deur te sê: "Ons moet deur baie verdrukkinge in die koninkryk van God ingaan."
23. En hulle het in elke gemeente vir hulle ouderlinge gekies, en hulle, ná gebed en vas, opgedra aan die Here, in wie hulle geglo het. 

Wednesday 1 August 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 14:19-23)
19. But some Jews arrived there from Antioch and Iconium; and having persuaded the people and won them over, they stoned Paul and (afterward) dragged him out of the town, thinking that he was dead. 
20. But the disciples formed a circle about him, and he got up and went back into the town; and on the morrow he went on with Barnabas to Derbe. 
21. When they had preached the good news (Gospel) to that town and made disciples of many of the people, they went back to Lystra and Iconium and Antioch,
22. establishing and strengthening the souls and the hearts of the disciples, urging and warning and encouraging them to stand firm in the faith, and telling them that it is through many hardships and tribulations, we must enter the kingdom of God. 
23. And when they had appointed and ordained elders for them in each Church with prayer and fasting, they committed them to the Lord in Whom they had come to believe (being full of joyful trust that He is the Christ, the Messiah).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glort, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving from now and forever more.)

Saturday, 14 July 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 17 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:1-5)
1. En omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente, om hulle kwaad aan te doen. 
2. En hy het Jakobus die broer van Johannes, met die swaard omgebring. 
3. En toe hy sien dat dit die Jode welgevallig was, het hy verder ook Petrus in hegtenis geneem. En dit was die dae van die ongesuurde brode. 
4. Toe hy hom dan gegryp het, het hy hom in die gevangenis gesit en oorgegee aan vier wagte, elkeen van vier soldate om hom te bewaak, met die bedoeling om hom ná die Paasfees voor die volk te bring. 
5. So is Petrus dan in die gevangenis bewaak; maar daar het 'n aanhoudende gebed tot God deur die gemeente vir hom opgegaan. 

Tuesday 17 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 12:1-5)
1. About that time, Herod the king stretched forth his hands to afflict and oppress and torment some who belonged to the Church. 
2. And he killed James, the brother of John with a sword; 
3. and when he saw that it was pleasing to the Jews, he proceeded further and arrested Peter also. This was during the days of Unleavened Bread (the Passover week).
4. And when he had seized Peter, he put him in prison and delivered him to four squads of soldiers of four each to guard him, purposing after the Passover to bring him forth to the people. 
5. So Peter was kept in prison, but fervent prayer for him was persistently made to God by the Church (assembly).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 18 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:6-11)
6. En toe Herodes hom wou voorbring, het Petrus in daardie nag tussen twee soldate geslaap, met twee kettings geboei, en wagte voor die deur het die gevangenis bewaak. 
7. En meteens staan daar 'n engel van die Here by hom, en 'n lig skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom wakker en sê: "Staan gou op!" En die boeie het van sy hande afgeval. 
8. En die engel sê vir hom: "Omgord jou, en trek jou skoene aan!" En hy het dit gedoen. Verder sê hy vir hom: "Gooi jou bo-kleed om en volg my!"
9. En Petrus het uitgegaan en die engel gevolg; en hy het nie geweet dat wat deur die engel plaasgevind het, werklikheid was nie, maar hy het gemeen dat hy 'n gesig sien. 
10. En toe hulle by die eerste en die tweede wag verbygegaan het, kom hulle by die ysterpoort wat na die stad lei, en dit het vanself vir hulle oopgegaan. En hulle het buitekant gekom en een straat ver gegaan, en dadelik het die engel hom verlaat. 
11. Toe kom Petrus by homself en sê: "Nou weet ek waarlik dat die Here Sy engel gestuur en my gered het uit die hand van Herodes, en uit al die verwagtinge van die Joodse volk." 

Wednesday 18 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 12:6-11)
6. The very night before Herod was about to bring him forth, Peter was sleeping between two soldiers, fastened with two chains, and sentries before the door were guarding the prison. 
7. And suddenly an angel of the Lord appeared (standing beside him), and a light shone in the place where he was. And the angel gently smote Peter on the side and awakened him, saying: "Get up quickly!" And the chains fell off his hands.  
8. And the angel said to him: "Tighten your belt and bind on your sandals." And he did so. And the angel said to him: "Wrap your outer garment around you and follow me."
9. And Peter went out (along) following him, and he was not conscious that what was apparently being done by the angel, was real, but thought he was seeing a vision. 
10. When they had passed through the first guard and the second, they came to the iron gate which leads into the city. Of its own accord (the gate) swung open, and they went out and passed on through one street; at once the angel left him. 
11. Then Peter came to himself and said: "Now I really know and am sure that the Lord Has sent His angel and delivered me from the hand of Herod and from all that the Jewish people were expecting to do to me."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Photo by Michael Norten, excerpted from "Unlocking the Secrets of the Feasts"

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 20 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:18-25)
18. En toe dit dag geword het, was daar onder die soldate geen kleine opskudding oor wat van Petrus geword het nie. 
19. Daarop het Herodes hom gesoek en nie gekry nie, en die wagte onder verhoor geneem, en bevel gegee dat hulle tereg gestel moes word. En hy het van Judéa weggegaan na Cesaréa en daar gebly. 
20. En Herodes was verbitterd teen die Tiriërs en die Sidoniërs. En hulle het eenparig na hom gekom, en nadat hulle Blastus die koning se hofdienaar omgepraat het, vrede gevra, omdat hulle land onderhoud uit die koning s'n ontvang het. 
21. En op 'n bepaalde dag het Herodes 'n koninklike kleed aangetrek, en op die troon gaan sit en hulle toegespreek. 
22. Daarop het die volk hom toegeroep: "'n Stem van 'n god en nie van 'n mens nie!"
23. En onmiddellik het 'n engel van God hom getref, omdat hy die eer nie aan God gegee het nie; en hy is deur wurms verteer, en het gesterwe. 
24. Maar die Woord van God het gegroei en toegeneem. 
25. En Bárnabas en Saulus het van Jerusalem teruggekeer, nadat hulle hul diens vervul het. En hulle het Johannes saamgebring. wat ook Markus genoem word. 

Friday 20 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 12:18-25)
18. Now, as soon as it was day, there was no small disturbance among the soldiers, as to what had become of Peter. 
19. And when Herod had looked for him and could not find him, he put the guards on trial, and commanded that they should be led away (to execution). Then Herod went down from Judea to Ceasarea and stayed on there. 
20. Now Herod cherished bitter animosity and hostility for the people of Tyre and Sidon, and (their deputies) came to him in a united body, and having made Blastus the king's chamberlain their friend, they asked for peace, because their country was nourished by and depended on the king's (country) for food. 
21. On an appointed day Herod arrayed himself in his royal robes, took his seat upon his throne and addressed an oration to them. 
22. And the assembled people shouted: "It is a voice of a god, and not of a man!"
23. And at once an angel of the Lord smote him down, because he did not give God the glory (the preeminence and kingly majesty that belong to Him as the supreme Ruler); and he was eaten by worms and died. 
24. But the Word of the Lord (concerning the attainment through Christ of salvation in the kingdom of God), continued to grow and spread. 
25. And Barnabas and Saul came back from Jerusalem when they had completed their mission, bringing with them John whose surname was Mark. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou af tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 21 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 13:1-5)
1. En daar was in die plaaslike gemeente in Antiochíë sekere profete en leraars naamlik Bárnabas en Simeon wat Niger genoem word, en Lúcius, die Cirenéër, en Manáen, wat saam met Herodes die viervors grootgeword het, en Saulus. 
2. En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees gesê: "Sonder nou Bárnabas en Saulus vir my af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het."
3. En toe hulle gevas en gebid het, en hulle die hande opgelê het, laat hulle hul gaan. 
4. So het hulle dan, deur die Heilige Gees uitgestuur, afgegaan na Seleúcië, en daarvandaan weggevaar na Ciprus. 
5. En toe hulle in Sálamus kom, het hulle die Woord van God in die sinagoges van die Jode verkondig; en hulle het ook Johannes (Markus) as helper gehad. 

Saturday 21 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 13:1-5)
1. Now, in the Church assembly at Antioch, there were prophets (inspired) interpreters of the will and purposes of God and teachers: Barnabas. Symeon who was called Niger (Black), Luciud of Cyrene, Manaen a member of the court of Herod the tetrarch, and Saul. 
2. While they were worshiping the Lord and fasting, the Holy Spirit said: "Seperate for Me now Barnabas and Saul, for the work to which I Have called them."
3. Then after fasting and praying, they put their hands on them and sent them away. 
4. So then, being sent out by the Holy Spirit, they went down to Seleucia, and from (that part) they sailed away to Cyprus. 
5. When they arrived at Salamis, they preached the Word of God (concerning the attainment through Christ of salvation in the kingdom of God) in the synagogues of the Jews. And they had John (Mark) as an attendant to assist them. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 22 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 13:6-12)
6. En hulle het die eiland deurgegaan tot by Pafos en 'n towenaar gevind, 'n valse profeet, 'n Jood met die naam van Bar-Jesus. 
7. Hy was by die goewerneur Sérgius Paulus, 'n verstandige man. Dié het Bárnabas en Saulus laat roep en het versoek om die Woord van God te hoor. 
8. Maar Élimas die towenaar - want so word sy naam vertaal - het hulle teëgestaan en het probeer om die goewerneur afkerig te maak van die geloof. 
9. Maar Saulus, dit is Paulus, vervul met die Heilige Gees, het die oë op hom gehou en gesê: 
10. "Kind van die duiwel, vol van alle bedrog en alle listigheid, vyand van alle geregtigheid, sal jy nie ophou om die reguit weë van die Here te verdraai nie?
11. "En nou kyk, die hand van die Here is op jou, en jy sal blind wees en die son vir 'n tyd lank nie sien nie." En onmiddelik het daar donkerheid en duisternis op hom geval, en hy het rondgegaan en gesoek na mense wat hom met die hand kon lei. 
12. Toe die goewerneur dan sien wat daar gebeur het, was hy verslae oor die leer van die Here en het geglo. 

Sunday 22 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 13:6-12)
6. When they had passed through the entire island of Cyprus as far as Paphos, they came upon a certain Jewish wizard or sorcerer, a false prophet named Bar-Jesus. 
7. He was closely associated with the proconsul, Sergius Paulus, who was an intelligent and sensible man of sound understanding; he summoned to him Barnabas and Saul, and sought to hear the Word of God (concerning salvation in the Kingdom of God, attained through Christ).
8. But Elymas the wise man - for that was die translation of his name - (which he had given himself) - opposed them, seeking to keep the proconsul from accepting the faith. 
9. But Saul, who is also called Paul, filled with and controlled by the Holy Spirit, looked steadily at Elymas, 
10. and said: "You master in every form of deception and recklessness, unscrupulousness, and wickedness, you son of the devil, you enemy of everything that is upright and good, will you never stop perverting and making crooked the straight paths of the Lord and plotting against His saving purposes?
11. "And now behold, the hand of the Lord is upon you and you will be blind, (so blind that you will be) unable to see the sun for a time. Instantly there fell upon him a mist and a darkness, and he groped about seeking persons who would lead him by the hand. 
12. Then the proconsul believed (became a Christian) when he saw what had occurred, for he was astonished and deeply touched at the teaching concerning the Lord and from Him.   

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Picture by Levi Lusko, from his book: "SWIPE RIGHT." Many thanks to you Levi. May God bless you richly in everything you do. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 23 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 13:13-18)
13. En Paulus en sy metgeselle het afgevaar van Pafos en by Perge en Pamfilië gekom. En Johannes (Markus) het hulle verlaat en na Jerusalem  teruggekeer. 
14. Maar hulle het van Perge af verder gegaan en in Antiochíë in Pisídië aangekom, en hulle het op die sabbatdag gegaan en gaan sit, 
15. en ná die lesing van die Wet en die Profete het die hoofde van die sinagoge na hulle gestuur en gesê: 'Broeders, as julle 'n woord van opwekking vir die volk het, spreek dan!'
16. Toe staan Paulus op, wink met die hand en sê: "Israeliete en julle wat God vrees, luister!
17. "Die God van hierdie volk Israel het ons vaders uitverkies, en die volk verhoog toe hulle bywoners in Egipteland was, en met 'n hoë arm hulle daaruit gelei. 
18. "En omtrent veertig jaar lank het Hy hulle in die woestyn verdra."

Monday 23 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 13:13-18)
13. Now Paul and his companions sailed from Paphos and came to Perga in Pamphylia. And John (Mark) separated himself from them and went back to Jerusalem, 
14. but they themselves came on from Perga and arrived at Antioch in Pisidia. And on the Sabbath day they went into the synagogue there, and sat down, 
15. and after the reading of the Law and the Prophets, the leaders (of the worship) of the synagogue sent to them, saying: 'Brethren, if you have any word of exhortation or consolation or encouragement for the people, say it.'
16. So Paul arose, and motioning with his hand, said: "Men of Israel and you who reverence and fear God, listen!
17. "The God of this people Israel selected our forefathers and made this people great and important during their stay in the land of Egypt, and then with an uplifted arm He led them out from there. 
18. "And for about forty years like a Fatherly nurse He cared for them in the wilderness and endured their behaviour.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Picture by Charles W. Colson, excerpted from his book:
LOVING GOD. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 19 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 12:12-17)
12. En nadat dit vir hom duidelik geword het, kom hy by die huis van Maria, die moeder van Johannes wat ook Markus genoem word, waar baie in die gebed bymekaar was. 
13. En toe Petrus aan die deur van die poort klop, het 'n diensmeisie met die naam van Rhodé gegaan om te hoor wie daar was. 
14. En sy het die stem van Petrus herken en van blydskap die poort nie oopgemaak nie, maar na binne gehardloop en vertel dat Petrus voor die poort staan. 
15. Maar hulle sê vir haar: "Jy is van jou verstand af." Maar sy het volgehou dat dit so is. Daarop sê hulle: "Dit is sy engel."
16. En Petrus het aangehou met klop; en toe hulle oopmaak, sien hulle hom en was verbaas.  
17. Maar hy het hulle met die hand gewink om stil te bly en aan hulle vertel hoe die Here hom uit die gevangenis uitgelei het. En hy sê: "Vertel dit aan Jakobus en die broeders." En hy het uitgegaan en na 'n ander plek vertrek. 

Thursday 19 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 12:12-17)
12. When Peter at a glance, became aware of this (comprehending all the elements of the case), he went to the house of Mary the mother of John, whose surname was Mark, where a large number were assembled together and were praying.  
13. And when he knocked at the gate of the porch, a maid named Rhoda came to answer. 
14. And recognizing Peter's voice, in her joy she failed to open the gate, but ran in and told the people that Peter was standing before the porch gate. 
15. They said to her: "You are crazy!" But she persistently and strongly and confidently affirmed that it was the truth. They said: "It is his angel!"
16. But meanwhile Peter continued knocking, and when they opened the gate and saw him, they were amazed. 
17. But motioning to them with his hand to keep quiet and listen, he related to them how the Lord had delivered him out of the prison. And he said: "Report all this to James (the Less) and to the brethren." Then he left and went so some other place. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou af tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, power, might, mejesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 24 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 13:19-24)
19. "En sewe nasies het Hy in
die land Kanaän uitgeroei en hulle land deur die lot aan hulle uitgedeel. 
20. "En daarna, omtrent vier honderd en vyftig jaar lank, het Hy rigters gegee tot op Samuel, die profeet. 
21. "En van toe af het hulle 'n koning begeer, en God het aan hulle gegee Saul, die seun van Kis, 'n man uit die stam van Benjamin, veertig jaar lank. 
22. "En nadat Hy hom afgesit het, het hy Dawid vir hulle verhef as koning, van wie Hy ook gesê en getuig het: 'Ek het Dawid, die seun van Isai gevind, 'n man na My hart, wat al My welbehae sal doen.'
23. "Uit die geslag van hierdie man, het God vir Israel, volgens die belofte, Jesus die Verlosser verwek,
24. "Nadat Johannes die Doper voor Sy koms, eers die doop van bekering aan die hele volk van Israel verkondig het."

Tuesday 24 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 13:19-24)
19. "When He had destroyed seven nations in the land of Canaan, He gave them (the Hebrews), their land as an inheritance (distributing it to them by lot; all of which took about) four hundred and fifty years. 
20. "After that, He gave them judges until the prophet Samuel. 
21. "Then they asked for a king; and God gave them Saul, son of Kish, a man from the tribe of Benjamin, for forty years. 
22. "And when He had deposed him, He raised up David to be their king; of him He bore witness and said: 'I Have found David, son of Jesse, a man after My own heart, who will do all My will and carry out My program fully.'
23. "Of this man's descendants God Has brought to Israel a Saviour (in the Person of Jesus), according to His promise. 
24. "Before His coming John the Baptist had (already) preached baptism of repentance, to all the people of Israel." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever môre

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 25 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 13:25-31)
25. "En toe Johannes die Doper aan die einde van sy loopbaan gekom het, het hy gesê: 'Wie dink julle is ek? Ek is dit nie, maar kyk, Hy kom ná my, Wie se skoen ek nie waardig is om van Sy voete los te maak nie. 
26. "Broeders, kinders van die geslag van Abraham, en die onder julle wat God vrees, vir julle is hierdie Woord van verlossing gestuur. 
27. "Want inwoners van Jerusalem en hulle owerstes het Hom nie geken nie, en deur Hom te veroordeel, het hulle die woorde van die profete vervul wat elke sabbat gelees word. 
28. "En al het hulle niks gevind wat die dood verdien nie, tog het hulle van Pilatus gevra dat Hy omgebring moes word. 
29. "En toe hulle alles volbring het wat oor Hom geskrywe is, het hulle hom van die kruishout afgehaal en in 'n graf neergelê. 
30. "Maar God het Hom uit die dode opgewek. 
31. "En gedurende baie dae het Hy verskyn aan die wat saam met Hom opgegaan het van Galiléa na Jerusalem, en hulle is Sy getuies by die volk."

Wednesday 25 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 13:25-31)
25. "And as John the Baptist was ending his course, he asked: 'What or who do you secretly think that I am? I am not He (the Christ. No), but note that after me One is coming, the sandals of Whose feet I am not worthy to untie! 
26. "Brethren sons of the family of Abraham, and all those others among you who reverence and fear God, to us has been sent the message of this salvation (the salvation obtained through Jesus Christ).
27. "For those who dwell in Jerusalem and their rulers, because they did not know or recognize Him, or understand the utterences of the prophets which are read every Sabbath, have actually fulfilled these very predictions by condemning and sentencing (Him).
28. "And although they could find no cause deserving death with which to charge Him, yet they asked Pilate to have Him executed and put out of the way.  
29. "And when they had finished and fulfilled everything that was written about Him, they took Him down from the tree, and laid Him in a tomb. 
30. "But God raised Him from the dead. 
31. "And for many days He appeared to those who came up with Him from Galilee to Jerusalem, and they are His witnesses to the people."