Saturday 3 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 18 Junie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 2:12-14)
12. "En skryf aan die engel van die Gemeente in Pérgamus: Dit sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het: 
13. "'Ek ken jou werke en die plek waar jy woon, waar die troon van die satan is. En jy hou vas aan My Naam en jy het die geloof in My Naam nie verloën nie, selfs in die dae waarin Antipas My getroue getuie was, wat gedood is by julle waar die satan woon.  
14. "'Maar Ek het enkele dinge teen jou: dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van Bileam wat Balak geleer het om 'n struikelblok voor die kinders van Israel te werp, naamlik om afgodsoffers te eet, en te hoereer.'"

Sunday 18 June 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 2:12-14)
12. "To the angel of the Church in Pergamum, write:
13. "'I know where you live, where satan has his throne. Yet you remain true to My Name. You did not renounce your faith in Me, not even in the days of Antipas, My faithful witness, who was put to death in your city - where satan lives. 
14. "'Nevertheless I have a few things against you: there are some among you who hold to the teaching of Balaam, who taught Balak to entice the Israelites to sin, so that they ate the food sacrificed to idols, and committed sexual immorality.'" 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )



No comments:

Post a Comment