Monday 26 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 1 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 3:14-16)
14. "En skryf aan die engel van die Gemeente van die Laodicense: Dit sê die Amen, die Getroue,  Waaragtige Getuie, die Begin van die skepping van God:
15 "'Ek ken jou werke, dat jy nie koud is, en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm!
16. "'Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit My mond spuug.'"

Saturday 1 July 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 3:14-16)
14. "And to the angel (messenger) of the Church in Laodicea write: These are the Words of the Amen, the Trusty and the Faithful and True Whitness, the Origin and Beginning and Author of God's Creation:
15. "'I know your (record of) works and what you are doing; you are neither cold nor hot. Would that you were cold or hot!
16. "'So, because you are lukewarm, and neither cold nor hot, I will spew you out of My mouth.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid.  
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise worship, strength, might and thanksgiving from now and forever more.)  


Photo kindly presented by Maryke van Vuuren. 

No comments:

Post a Comment