Saturday 3 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 17 Junie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 2:10,11)
10. "'Vrees niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee. 
11. "'Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die Gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie.'"

Saturday 17 June 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 2:10,11)
10. "' Do not be afraid of what you are about to suffer. I tell you, the devil will put some of you in prison to test you, and you will suffer persecution for ten days. Be faithful, even to the point of death, and I will give you life as your victor's crown. 
11. "'Whoever has ears, let him hear what the Spirit says to the Churches. The one who is victorious will not be hurt at all by the second death.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )


No comments:

Post a Comment