Sunday 4 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY

Donderdag 8 Jumie 2017. 

(Openbaring 1:7,8)
7. "Kyk, Hy kom met die wolke en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen!"
8. "Ek is die Alfa en die Oméga, die Begin en die Einde," sê die Here, "Wat is, en wat was, en wat kom, die Almagtige."
 
Thursday 8 June 2017. 
(Revelation 1:7,8)
7. "Look, He is coming with the clouds" and "every eye will see Him, even those who pierced Him." So shall it be. Amen. 
8. "I Am the Alpha and the Omega,"
says the Lord God, "Who is, Who was, and Who is to come, the Almighty."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, majesty, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )

No comments:

Post a Comment