Saturday 3 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 7 Junie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 1:4-6)
4. Johannes, aan die sewe gemeentes in Asië: "Genade vir julle en vrede van Hom wat is, en wat was, en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor Sy troon is,
5. "en van Jesus Christus, die Getroue Getuie, die Eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in Sy bloed - 
6. "en ons gemaak het konings en priesters vir Sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen. 

Wednesday 7 June 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 1:4-6)
4. John, to the seven Churches in the province of Asia: "Grace and peace to you from Him Who is, and Who was, and Who is to come, and from the seven Spirits before His throne, 
5. "and from Jesus Christ, Who is the Faithful Witness, the Firstborn from the dead, and the Ruler of the kings of the earth. To Him Who loves us and Has freed us from our sins by His blood, 
6. "and Has made us to be a kingdom and priests to serve His God and Father - to Him be the glory and the power for ever! Amen."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )

No comments:

Post a Comment