Saturday 3 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 27 Junie 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:
(Openbaring 3:5,6)
5. "'Wie oorwin sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die Boek van die Lewe nie. En Ek sal sy naam bely voor My Vader en voor Sy engele. 
6. "'Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die Gemeentes sê.'"

Tuesday 27 June 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 3:5,6)
5. "'Thus shall he who conquers (is victorious) be clad in white garments, and I will not erase or blot out his name from the Book of Life; I will acknowledge him (as Mine), and I will confess his name openly before My Father and His angels.  
6. "'He who is able to hear, let him listen to and heed what the Holy Spirit says to the Churches.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )



No comments:

Post a Comment