Monday 26 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 28 Junie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 3:7,8)
7. "En skryf aan die engel van die Gemeente in Filadelfía: Dit sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie:
8. "'Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou 'n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het My Woord bewaar, en My Naam nie verloën nie.'"

Wednesday 28 June 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 3:7,8)
7. "And to the angel (messenger) of the Church in Philadelphia write: These are the Words of the Holy One, the True One, He Who Has the key of David, Who opens and no one shall shut, Who shuts and no one shall open:
8. "'I know your record of works and what you are doing. See! I have set before you a door wide open which no one is able to shut; I know that you have but little power, and yet you have kept My Word and guarded My Message, and have not renounced or denied My Name.'" 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid.  
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise worship, strength, might and thanksgiving from now and forever more.)  


 

No comments:

Post a Comment