Saturday 3 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 11 Junie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 1:16-18)
16. "En in Sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en 'n skerp tweesnydende swaard het uit Sy mond uitgegaan, en Sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag. 
17. "En toe ek Hom sien, val ek soos 'n dooie aan Sy voete; en Hy het Sy regterhand op my gelê en vir my gesê: 'Moenie vrees nie; Ek is die Eerste en die Laaste,
18. "'en die Lewende, en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood.'"

Sunday 11 June 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 1:16-18)
16. "In His right hand He held seven stars, and out of His mouth came a sharp double-edged sword. His face was like the sun shining in all its brilliance. 
17. "When I saw Him, I fell at His feet, as though dead. Then He placed His right hand on me and said: 'Do not be afraid, I Am the First and the Last. 
18. "'I Am the Living One; I was dead, and behold, I Am alive for ever and ever! And I hold the keys of death and Hades.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )

No comments:

Post a Comment