Friday 8 September 2017

HERMA SE BLOG. / HERMA'S BLOG.

Maandag 18 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 2:9-12)
9. "Toe het die Here vir my gesê: 'Behandel Moab nie as vyand en begeef jou nie in die oorlog teen hulle nie; want Ek sal jou niks van sy land as besitting gee nie, omdat Ek Ar aan die kinders van Lot as besitting gegee het.'
10. "Die Emiete het tevore daarin gewoon, 'n volk groot en talryk en hoog van gestalte soos die Enakiete. 
11. "Hulle word ook vir Rafaïete gehou, soos die Enakiete; maar die Moabiete het hulle Emiete genoem. 
12. " Ook het die Horiete tevore in Seïr gewoon; maar die kinders van Esau het hulle uit hul besitting verdrywe en voor hulle uit verdelg en in hulle plek gaan woon, net soos Israel gedoen het met die land van sy besitting, wat die Here aan hulle gegee het." 

Monday 18 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 2:9-12)
9. "Then the Lord said to me: 'Do not harass Moab, nor contend with them in battle, for I will not give you any of their land as a possession, because I have given Ar to the descendants of Lot as a possession.'
10. "(The Emim had dwelt there in times past, a people as great and numerous and tall as the Anakim)
11. "They were also regarded as giants, like the Anakim, but the Moabites call them Emim. 
12. "The Horites formerly dwelt in Seir, but the descendants of Esau dispossessed them, and destroyed them from before them, and dwelt in their place, just as Israel did to the land of their possession which the Lord gave them.)

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment