Friday 8 September 2017

HERMA SE BLOG. / HERMA'S BLOG.

Woensdag 13 September 2017. 
HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 1 32-36)
32. Maar ondanks hierdie woord het julle nie geglo in die Here julle God nie. 
33. Wat voor julle uitgetrek het op die pad om vir julle 'n plek uit te soek om julle laer op te slaan, snags in die vuur om julle te laat sien op die pad waar julle langs moet trek, en bedags  in die wolk. 
34. En toe die Here die stem van julle woorde hoor, het Hy toornig geword en gesweer en gesê:
35. "Waarlik, geeneen van hierdie manne, hierdie verkeerde geslag, sal die goeie land sien wat Ek met 'n eed beloof het om aan julle vaders te gee nie -
36. "behalwe Kaleb, die seun van Jefúnne; hy sal dit sien, en aan hom en al sy kinders sal Ek die land gee waarop hy geloop het, omdat hy volhard het om die Here te volg."

Wednesday 13 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 1:32-36)
32. In spite of this, you did not trust in the Lord your God,
33. Who went ahead of you on your journey in fire by night and in a cloud by day, to search out places for you to camp, and to show you the way you should go. 
34. When the Lord heard what you said, He was angry and solemnly swore:
35. "No one from this evil generation shall see the good land, I swore to give to your ancestors, 
36. "except Caleb, son of Jephunneh, he will see it, and I will give him and his descendants the land he set his feet on, because he followed the Lord wholeheartedly."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

No comments:

Post a Comment