Friday 8 September 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 9 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 1:22-24)
22. Toe het julle almal na my toe aangekom en gesê: "Laat ons manne voor ons uit stuur, dat hulle vir ons die land kan verken en ons berig kan bring aangaande die pad waarlangs ons moet optrek, en die stede waarby ons sal kom."
23. En die saak was goed in my oë, sodat ek twaalf man uit julle, uit elke stam een man, geneem het. 
24. En hulle het weggedraai en na die gebergte opgetrek en tot by die Dal Eskol gekom en dit verken. 
25. Hulle het toe van die vrugte van die land met hulle saamgeneem en dit na ons afgebring en aan ons verslag gegee en gesê: "Die land wat die Here onse God aan ons sal gee, is goed."

Saturday 9 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 1:22-24)
22. Then all of you came to me and said: "Let us send ahead men to spy out land for us to bring back a report route we are to take and the towns we will come to."
23. The idea seemed good to me; so I selected twelve of you, one man from each tribe. 
24. They left and went up into the hill country, and came to the Valley of Eshcol and explored it. 
25. Taking with them some of the fruit of the land, they brought it down to us and reported: "It is a good land that the Lord our God is giving us."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

No comments:

Post a Comment