Friday 8 September 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Donderdag 21 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 2:20-22)
20. ("Dit word ook as 'n land van Rafaïte beskou; Rafaïte het tevore daarin gewoon, en die Ammoniete het hulle Samsummiete genoem - 
21. "'n volk groot en talryk en hoog van gestalte soos die Enakiete - maar die Here het dié voor hulle uit verdelg, sodat hulle dié uit hulle besitting verdryf, en in hulle plek gaan woon het;
22. "soos Hy in die geval van die kinders van Esau gedoen het, wat in Seïr woon, voor wie Hy die Horiete verdelg het, sodat hulle dié uit hulle besitting verdryf, en in hulle plek gaan woon het tot vandag toe.
23. "Ook die Kaftoriete wat van Kaftor afkomstig was, die Awiete wat  in dorpe by Gasa gewoon het, verdelg en in hulle plek gaan woon.)

Thursday 21 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 2:20-22)
20. ("That was also regarded as a land of giants; giants formerly dwelt there. But the Ammonites call them Zamzummim,  
21. "a people as great and numerous and tall as the Anakim. But the Lord destroyed them before them, and they dispossessed them and dwelt in their place, 
22. "just as He Had done for the descendants of Esau who dwelt in Seir, when He destroyed the Horites from before them. They dispossessed them and dwelt in their place, even to this day. 
23. And the Avim, who dwelt in villages as far as Gaza - the Caphtorim, who came from Caphtor, destroyed them, and dwelt in their place.)" 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment