Thursday 21 September 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Dinsdag 26 Septembet 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 3:17-20)
17. "Daarby - die Vlakte en die Jordaan, saam met sy grondgebied, van Kinnéret af, tot by die See van die Vlakte, die Soutsee, onder aan die hange van Pisga teen die ooste. 
18. "Verder het ek in dié tyd aan julle bevel gegee en gesê: 'Die Here julle God het aan julle hierdie land gegee om dit in besit te neem; gewapend met julle broers, die kinders van Israel oortrek - al die dapper manne. 
19. "Net julle vroue en kinders en vee - ek weet dat julle baie vee het - kan in die stede bly wat ek julle gegee het; 
20. "totdat die Here aan julle broers soos aan julle rus gee, en hulle ook die land in besit neem wat die Here julle God aan hulle oorkant die Jordaan sal gee; dan kan julle teruggaan, elkeen na sy besitting wat ek julle gegee het.'"

Tuesday 26 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 3:17-20)
17. "The Arabah also, with the Jordan as its boundary, from Chinnereth as far as the Sea of the Arabah, the Salt (dead) Sea, under the cliffs (of the headlands) of Pisgah on the east. 
18. "And I commanded you at that time, saying: 'The Lord your God Has given you this land to possess it; you (Reuben, Gad and the half-tribe of Manasseh) shall go over (the Jordan) armed before your brethren the other Israelites, all that are able for war,
19. "but your wifes and your little ones and your cattle - I know you have many cattle - shall remain in your cities which I have given you,
20. "until the Lord Has given rest to your brethren as to you, and until they also possess the land which the Lord your God Has given them beyond the Jordan. Then you shall return every man to the possession which I have given you.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment