Saturday, 24 March 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 3 April 2018. 

PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 24:33-39)
33. Toe staan hulle in dieselfde uur op en gaan na Jerusalem terug, en vind die elf en die wat saam met hulle bymekaar was,
34. wat sê: 'Die Here het waarlik opgestaan en aan Simon verskyn.'
35. Toe vertel hulle wat op die pad gebeur het, en hoe Hy aan hulle bekend geword het, by die breking van brood. 
36. En terwyl hulle hieroor praat, staan Jesus self in hul midde en sê vir hulle: "Vrede vir julle!"
37. Toe het hulle verskrik en baie bang geword, en gemeen dat hulle 'n gees sien.  
38. En Hy sê vir hulle: "Waarom is julle ontsteld en waarom kom daar twyfel in julle hart op?
39. "Kyk na My hande en My voete, want dit is Ek self. Voel aan My en kyk; want 'n gees het nie bene soos julle sien dat Ek het nie."
40. En terwyl Hy dit sê, wys Hy hulle Sy hande en voete. 

Tuesday 3 April 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 24:33-39)
33. And rising up that very hour, they went back to Jerusalem, where they found the eleven apostles gathered together, and those who were with them, 
34. who said: 'The Lord really Has risen, and Has appeared to Simon Peter!
35. Then they themselves related (in full) what had happened on the road, and how He was known and recognized by them, in the breaking of bread. 
36. Now when they were talking about this, Jesus Himself took His stand among them, and said to them: "Peace (freedom from all the distresses that are experienced as the result of sin), be to you!
37. But they were so startled and terrified that they thought they saw a spirit. 
38. And He said to them: "Why are you disturbed and troubled, and why do such doubts and questionings arise in your hearts? 
39. "See My hands and My feet, that it is I Myself! Feel and handle Me and see, for a spirit does not have flesh and bones, as you see that I have!"
40. And when He Had said this, He showed them His hands and His feet. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate portion of Scripture every day, according to your needs and ecpectations. 
To Him be all glory, honour, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more).




No comments:

Post a Comment