Saturday 24 March 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 28 Maart 2018. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 10:38-42)
38. En op hulle reis, het Hy in 'n sekere dorp gekom, en 'n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang. 
39. En sy het 'n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na Sy Woord geluister. 
40. Maar Martha was besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: 'Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help!'
41. Maar Jesus antwoord en sê vir haar: "Martha, Martha. Jy is besorg en verontrus oor baie dinge;
42. "maar een ding is nodig, en Maria het die goeie deel uitgekies, wat van haar nie weggeneem sal word nie."

PEARL FOR EACH DAY:
Wednesday 28 March 2018. 
(Luke 10:38-42)
38. As Jesus and His disciples were on their way, He came to a village where a woman named Martha opened her home to Him. 
39. She had a sister called Mary who sat at Jesus' feet, listening to what He said. 
40. But Martha was distracted by all the preparations that had to be made. She came to Him and asked: 'Lord, don't You care that my sister has left me to do the work by myself? Therefore, tell her to help me!'
41. "Martha, Martha," the Lord answered. "You are worried and upset about many things, 
42. "but only one thing is needed. Mary has chosen what is better, it will not be taken away from her."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate portion of Scripture every day, according to your needs and ecpectations. 
To Him be all glory, honour, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more).


No comments:

Post a Comment