Monday 12 March 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 17 Maart 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 9:49-56)
49. En Johannes het geantwoord, en gesê: 'Meester, ons het iemand gesien wat in U Naam die duiwels uitdryf; en ons het hom belet, omdat hy U nie saam met ons volg nie.'
50. Maar Jesus sê vir hom: "Moet hom nie belet nie, want wie nie teen ons is nie, is vir ons."
51. En toe die dae van Sy opneming nader kom, het Hy Sy aangesig gerig om na Jerusalem te reis, 
52. en boodskappers voor Hom uitgestuur; en hulle het vertrek en in 'n dorp van die Samaritane gekom, om vir Hom klarigheid te maak.  
53. En hulle het Hom nie ontvang nie, omdat Hy na Jerusalem op reis was. 
54. En toe Sy dissipels Jakobus en Johannes dit sien, sê hulle: 'Here, wil U hê dat ons moet sê dat vuur van die hemel afdaal en hulle verteer, soos Elía ook gedoen het?'
55. Maar Hy draai Hom om en bestraf hulle en sê: "Julle weet nie van hoedanige Gees julle is nie;
56. "want die Seun van die Mens het nie gekom om die mense se lewe te verderf nie, maar te red."

Saturday 17 March 2018. 
PEARL FOR EACH DAY: 
(Luke 9:49-56)
49. 'Master' said John, 'We saw someone driving out demons in Your Name, and we tried to stop him, because he is not of us.' 
50. "Do not stop him," Jesus said. "For whoever is not against you, is for you."
51. As the time aproached for Him to be taken up to heaven, Jesus resolutely set out for Jerusalem. 
52. And He sent messengers out ahead, who went into a Samaritan village to get things ready for Him,
53. but the people would not welcome or receive or accept
Him, because He was heading for Jerusalem.  
54. When the disciples James and John saw this, they asked: 'Lord do You want us to call fire down from heaven to destroy them?'
55.But Jesus turned and rebuked and severely censured them. He said: "You do not know of what sort of Spirit you are,
56. "for the Son of Man did not come to destroy men's lives, but to save them (from the penalty of eternal death)." Then He and His disciples journeyed on to another village. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om daagliks die korrekte
Skrifgedeelte aan my deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I trust the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, majesty, praise, worship, and thanksgiving, from now and forever more).


Many thanks to Joey Gates for the lovely and yet powerful 'good morning' declaration. 


No comments:

Post a Comment